Hoërskool Randburg
Hoërskool Randburg ruiter presteer uitstekend
Jana Hartzenberg van Hoërskool Randburg het die naweek by die derde kwalifiserende rondte van SANESA, Johannesburg streek te Eaton Farm, deelgeneem met haar pragtige ...Hoërskool Randburg jaarlikse B en C netbalfees uitslae
Hoërskool Randburg is besonder bevoorreg om jaarliks hul eie B- en C-netbalfees aan te bied. Hierdie fees groei elke jaar en bied aan spelers ...Hoërskool Randburg 1ste span hokkie mylpale
Baie geluk aan Hoërskool Randburg spelers in die dogters- en seunshokkie wat die afgelope twee weke besondere mylpale in eerste span hokkiewedstryde bereik het. ...Hoërskool Randburg swemmer presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Randburg se Carli Coetsee met haar uitstekende prestasie by die CGA L2 + Summer Gala 2 wat op 25 Oktober ...Hoërskool Randburg spog met Proteakleure in Dans
Hoërskool Randburg spog met Proteakleure in Dans! Amelia Kruger in graad 9 ontvang haar Proteakleure in Junior Dans. Die South African Body of Dance ...HS Randburg tennisspelers behaal uitstekende prestasie
Hoërskool Randburg tennisseuns het die afgelope 4de agtereenvolgende jaar aan die gesogte St Anne’s Doubles Invitational toernooi deelgeneem. Hulle het weer eens nie teleurgestel ...Hoërskool Randburg spog met nuwe studenteforum 2026
Hoërskool Randburg is trots om ons nuwe Studenteforum vir 2026 bekend te maak!Hierdie groep leerders staan gereed om met entoesiasme, integriteit en ’n hart ...Hoërskool Randburg redenaar presteer
Reuben Pelzer het aan die nasionale finaal van die SALA (South African Literacy Association) se Redenaarskompetisie deelgeneem en ‘n algehele tweede plek behaal. Baie ...Hoërskool Randburg krieket nuus
Hoërskool Randburg spog hierdie jaar sommer met 21 leerders wat deel vorm van die Johannesburg-Noord krieketspanne! Na strawwe uitdunrondtes het ons Randjies gewys wat ...Hoërskool Randburg atlete neem deel aan die Wildeklawer NWU Top 30 2025
Op 22–24 September 2025 het Hoërskool Randburg-atlete aan die prestige Wildeklawer NWU Top 30 atletiekbyeenkoms deelgeneem ’n nasionale geleentheid met meer as 3300 atlete ...Hoërskool Randburg kondig fietsrykapteine aan
CycleLab Kaptein Inhuldiging. Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om aan te kondig dat Jayden Naudé en Natasha Swart, albei matriekleerders by ons skool, as ...18de Comrades Marathon vir Hoërskool Randburg personeellid
Die graad 12’s van Hoërskool Randburg het vir Thomas ‘n spesiale geskenk gegee om hom sterkte toe te wens vir sy 18de Comrades Marathon. ...Hoërskool Randburg leerders presteer puik by die Con Spirito Eisteddfod Streeksuitdunne
Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Randburg wat puik presteer het by die Con Spirito Eisteddfod Streeksuitdunne. Malea Avis (graad 9) se uitslae ...Hoërskool Randburg fietsryers maak naam by Riversands Farm Village
Randburg fietsryers het ‘n fantastiese dag gehad op 31 Mei by Riversands Farm Village. 2 eerste plekke – wat dus die geel “race leader ...Hoërskool Randburg Graad 8 skeppende kuns leerders wys hul kreatiwiteit
Graad 8 Skeppende Kuns: Herwinning ontmoet Kreatiwiteit. Hoërskool Randburg graad 8-leerders het hul kreatiwiteit ten volle ontgin met ’n opwindende Skeppende Kuns-projek! Die uitdaging? Skep ...Hoërskool Randburg landloopatlete gekies vir die Interdistrikspanne
Baie geluk aan ons landloop atlete! Hoërskool Randburg atlete het die afgelope seisoen aan 6 liga-byeenkomste deelgeneem en het met deursettingsvermoë en toewyding hul beste ...Hoërskool Randburg redenaar presteer uitstekend
Reuben Pelzer (gr. het op 11 April aan The South African Literacy Association se Afrikaanse Redenaarskompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n A+ simbool (94%) en ...Hoërskool Randburg Top Presteerders 2024
Hoërskool Randburg Top Presteerders 2024 100% slaagsyfer, 91,6% kwalifiseer vir graadstudies, 8,3% vir verdere diplomastudies, 100% kwalifiseer vir tersiëre opleiding met ‘n totaal van ...Hoërskool Randburg Hoofleiers 2025
Hoërskool Randburg Hoofleiers 2025. Baie geluk aan ons Hoofleiers vir 2025! Ons sien uit om te sien hoe julle Randburg in die volgende jaar ...Hoërskool Randburg krieketspelers word in die o.15 Gauteng Leeus-krieketspan opgeneem
Baie geluk aan Hoërskool Randburg krieketspelers Leandri Smit en Alyssa Edwards, wat in die o.15 Gauteng Leeus-krieketspan opgeneem is. Liam Peek (Graad 9) is ...Hoërskool Randburg tennisspelers behaal onderskeie Gauteng-Sentraal tennisspanne vir 2025
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Randburg seuns wat in hul onderskeie Gauteng-Sentraal tennisspanne vir 2025 ingesluit is: Anrich Campher (o.15B) Christiaan Campher (o.19B) ...Hoërskool Randburg leerders word genooi na die NEA Eisteddfod Gala Prysuitdeling
Van Hoërskool Randburg se leerders is genooi na die NEA Gala Prysuitdeling na afloop van die 28ste NEA Eisteddfod seisoen. Malea Avis (Graad 8) ...Hoërskool Randburg skitter in die Kaleidoscope of Dance Eisteddfod
Hoërskool Randburg Ané Kouwenhoven (Graad 11) het onlangs aan die Kaleidoscope of Dance Eisteddfod deelgeneem. Hier behaal sy die volgende uitslae: Small group (4) ...Hoërskool Randburg swemmer swem aan die CGA Course Senior Swem Kampioenskappe
Megan Kleynhans het deelgeneem aan die CGA Short Course Senior Swem Kampioenskappe wat gehou vanaf 23 tot 25 Augustus 2024. Megan behaal ‘n 1ste ...Hoërskool Randburg ruitersport uitslae
Hoërskool Randburg se ruiters kompeteer jaarliks in SANESA se Gauteng-Wes liga. Ons ruiters het die liga se jaarlikse prysuitdeling bygewoon waar die top ruiters ...Hoërskool Randburg is trots op hul fietsryspan se prestasies
Donderdag, 5 September was die Cycle Lab fietsryreeks se jaarlikse prysuitdeling. Hierdie prysuitdeling was ‘n spoggeleentheid waar die Top skole van die reeks pryse ...Hoërskool Randburg atlete presteer in landloop
Baie geluk aan Hoërskool Randburg atleet Megan Kleynhans wat ‘n silwer medalje by die landloop kampioenskappe verwerf het! Baie geluk ook aan Liam Benade ...- Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... Hoërskool Randburg Matriekuitslae
Hoërskool Randburg spog met uitmuntende Matriekuitslae. Baie geluk. 100% Slaagsyfer 94.94% Kwalifiseer vir Universiteitstudies 5.06% vir verdere Diplomastudiesmet 363 A’s en 2,3 A’s per ...HS Randburg trofeewenners vir matriekklas van 2023
HS Randburg trofeewenners vir matriekklas van 2023: Die trofeewenners vir graad 12: Top Ambassadeur: Mia le Roux Beste Vakprestasie (Visuele Kunste): Yasmin Malan Beste ...Hoërskool Randburg is trots op hul kwartaal twee uitblinkers
Hokkie: Baie geluk aan Lizé Greeff (Gr en Alicia Duminy (Gr 10) wat gekies is vir die D12/D2 distrikspan. Albei het aan die Southern ...Gauteng se toppresteerder – Christelle Jones van Hoërskool Randburg
Christelle Jones wat verlede jaar aan Hoërskool Randburg gematrikuleer het, is as die topleerder van Gauteng aangewys. Baie geluk met die prestasie. Het jy ...- Bergsig AkademieEast RandGauteng JohannesburgHelderbergHoërskool CarletonvilleHoërskool DinamikaHoërskool HartbeespoortHoërskool Hugenote SpringsHoërskool Parel ValleiHoërskool RandburgHoërskool RiebeeckrandHoërskool Rob FerreiraJHB SouthLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsWest Rand Carletonville FochvilleWestern Cape
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees gespeel
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees in Rustenburg gespeel vanaf 15-18 April. Die 10 deelnemende skole en hul afrigters ... Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter: Marlè Bosman Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by die skool. Waarna sien jy die ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofseun: Arno Janse van Rensburg Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier. Waarna sien jy die ...Hoërskool Randburg fietsryer presteer
Hoërskool Randburg leerder Gustav Roller (Gr. 9) het die afgelope naweek aan die Gauteng Time Trial en die Pad Champ U17 deelgeneem. Hy het ...





































