Hoërskool Oos-Moot
Hoërskool Oos-Moot eerstespan hokkieseuns vir 2026
Hoërskool Oos-Moot eerstespan hokkieseuns is bekendgestel en ingehuldig op 19 Maart. Baie geluk aan elke speler wat deel uitmaak van hierdie groep. Dit is ...Hoërskool Oos-Moot Engele gee om
Die Hoërskool Oos-Moot Engele het onlangs die Ons Tuis versorgsentrum besoek om saam met die inwoners te kuier en geskenkies te oorhandig. Dankie vir ...Hoërskool Oos-Moot Interne Junior Redenaars uitslae
Hoërskool Oos-Moot se interne junior Redenaars kompetisie het op 4 Maart plaasgevind. Hierdie juniors het hope talent en ons is opgewonde oor die toekoms ...Hoërskool Oos-Moot hengelaars presteer uitstekend
Die naweek het Hoërskool Oos-Moot se hengelaars hulle 1ste byeenkoms gehad by die Vaaldam. Na ‘n vroeë oggend en ‘n lang dag met baie ...Hoërskool Oos-Moot hengelaar presteer puik by die o.19 Jong Dames SA Kampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se Tracey-Lee wat deelgeneem het aan die o.19 Jong Dames SA Kampioenskappe wat van 6 tot 10 Desember in ...Hoërskool Oos-Moot Sagtebal spanne gekroon as Gauteng Kampioene
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se 0.15A en 0.19A sagtebal spanne wat as die Gauteng Kampioene gekroon is. 0.15 Wen ESSA (Benoni High) 10-4 ...Hoërskool Oos-Moot sagtebalspelers gekies vir die Gauteng Skole span
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se Miané van Dyk, Telana Breytenbach en Elrie Smit met hierdie besondere prestasie. Hierdie leerders is gekies vir die ...Hoërskool Oos-Moot hengelaar gekies vir die Gauteng-Noord o19A Hengelspan
Baie geluk aan Reuben van Blerk van Hoërskool Oos-Moot wat gekies is as deel van Gauteng Noord onder 19 A hengel span. Ons Oosies ...Hoërskool Oos-Moot leerders behaal uitstekende Rekeningkunde Olimpiade uitslae
Die volgende Hoërskool Oos-Moot Gr 10 leerders het deelgeneem aan die Proverto Nasionale Rekeningkunde Olimpiade en die volgende uitslae behaal: Jessica Westfall 73% Devin ...Hoërskool Oos-Moot leerders is deur na die Conspirito Debat Nasionale finaal
Hoërskool Oos-Moot maak geskiedenis! Baie geluk aan ons twee debatspanne wat deur is na die Nasionale Finaal van die ConSpirito DEBAT kompetisie. Beide spanne ...Hoërskool Oos-Moot se nuwe hoofleiers en onderhoofleiers aangewys
Hoërskool Oos-Moot se nuwe hoofleiers en onderhoofleiers aangewys. Jong leiers wat bereid is om met integriteit, verantwoordelikheid en toewyding te dien. Mag hulle ’n ...Gauteng Cycle Lab reeks uitslae vir Hoërskool Oos-Moot
Hiermee die uitslae van die Gauteng Cycle Lab reeks gery op 13 September: Monument. Hoërskool Oos-Moot is algeheel 10de uit 62 skole vir die ...Potch Top 30 uitslae Top presteerders vir Hoërskool Oos-Moot
Potch Top 30 uitslae Top presteerders vir Hoërskool Oos-Moot : o.14 Roemay Korff 200m Goud (24.91sek) verbeter ook die rekord – 954 ASA punte ...HS Oos-Moot leerder het aan die All out War toernooi deelgeneem
Danielle Theron leerder van Hoërskool Oos-Moot het deelgeneem aan RCFA – Ring Contact Fighting Arts se All Out War Toernooi in Potchefstroom, einde Mei. ...Hoërskool Oos-Moot leerder vaar puik by die perdry kompetisie
Chantenique Botha leerder van Hoërskool Oos-Moot het deelgeneem SANESA South African Western Mounted Games qualifier 7 kompetisie. Hierdie kompetisie het einde Mei in Benoni ...Hoërskool Oos-Moot akrobaat verwerf Gauteng kleure in vlak 9
Amelia Botha leerder va Hoërskool Oos-Moot het op 29 Mei 2025 deelgeneem aan die Gauteng Noord Akrobaat Kompetisie. Sy verwerf haar Gauteng Noord kleure ...Hoërskool Oos-Moot top tien akademiese presteerders
Baie geluk aan Hoërskool Oos Moot top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal! Julle harde werk en deursettingsvermoë het regtig vrugte afgewerp. Ons ...Hoërskool Oos-Moot orkes verwerf A+ by die Pretoria Eisteddfod
Hoërskool Oos-Moot orkes het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en ‘n A+ verwerf. Hul word ook as die kategoriewenners in die blaasorkes afdeling aangewys. ...Hoërskool Oos-Moot Matriekklas 2024
Hiermee Hoërskool Oos-Moot Matriek uitslae van 2024 100% Slaagsyfer 188 Totale onderskeidings 83,3% Persentasie universiteitstoelating Madelize le Roux 7 Onderskeidings Cara Esterhuizen 6 ...Hoërskool Oos-Moot neem deel aan die Kovsies Smash toernooi in Bloemfontein
Die eerste krieketspan is reeds besig om voor te berei vir die eerste kwartaal se ligas met hul deelname aan die KOVSIES SMASH toernooi ...Hoërskool Oos-Moot o.15A netbalspelers vaar uitstekend
Hoërskool Oos-Moot is baie trots op hul 0.15A Netbalspan. Hierdie dogters se skitter spel en toewyding aan die sport, het gesorg dat hulle eerste ...Hoërskool Oos-Moot se o.14A Rugbyspan presteer in die SDC Noordvaal Plaat afdeling
Hoërskool Oos-Moot se 0.14A Rugbyspan het deurgedring na die finaal van die SDC Noordvaal Plaat afdeling. Ons is baie trots op hulle en hou ...Hoërskool Oos-Moot orkes ontvang 2 puik toekennings by die Pretoria Eisteddfod
Die Hoërskool Oos-Moot orkes het twee puik toekennings by die Pretoria Eisteddfod se prysuitdeling ontvang. Hulle is aangewys as die Beste Nuweling orkes, asook ...Hoërskool Oos-Moot se o.15A-netbalspan is kookwater
Hoërskool Oos-Moot se o.15A – netbalspan is kookwater! Hulle tree as ligawenners uit die stryd. Hierdie dogters is beslis ‘n span om dop te ...Hoërskool Oos-Moot is trots op hul bergfietsryers
Baie geluk aan ons bergfietsryers wat Saterdag, 25 Mei deelgeneem het aan Gauteng Cycle Lab reeks by Pretoria Boys High School. Hoërskool Oos-Moot is ...Hoërskool Oos-Moot Rasieleiers dring deur na die SA’s
Hoërskool Oos-Moot Rasieleiers het op 11 Mei en 18 Mei aan die GMCA kompetisies deelgeneem. Ons het albei hierdie kompetisies gewen en deurgedring na ...Hoërskool Oos-Moot raakprater van formaat kwalifiseer vir die semi-finaal
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot raakprater van formaat, Ryan Liebenberg in graad 10, wat aan die semi-finaal van die ATKV Redenaars by Die Hoërskool ...Hoërskool Oos-Moot atlete presteer by die ASA SA kampioenskappe
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se atlete wat deelgeneem het aan die ASA SA Kampioenskappe. Gordon Maluleke Megan Ferreira – 9de Verspring Jenevieve Oosthuizen ...Hoërskool Oos-Moot swemmer presteer
Hoërskool Oos-Moot swemmer Ella-Mae Henning het deelgeneem aan die SA Regional Level 2 Championship Gala. Sy het 6 Items geswem, waarvan sy 3 goud ...Hoërskool Oos-Moot rugby sluit hul toernooi op ‘n hoë noot af
Die eerstespan rugby sluit hul toernooi by Southern Cape Sports Tour Rugby Festival op ‘n hoë noot af. Hul wen teen HS Dr Malan ...- Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... Hoërskool Oos-Moot hokkiespelers vaar uitmuntend by die Hokkietoer
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Oos-Moot met hul mooi prestasie tydens hul hokkietoer in Betlehem. Jonathan Engelbrecht, beste o.16 seunsdoelwagter. Charné ...Hoërskool Oos-Moot Matriekuitslae 2023
Hoërskool Oos-Moot Matriekuitslae 2023. Slaagsyfer 100% Universiteitstoelating 87,28% Onderskeidings 333 Zetah Spang 4 OnderskeidingsHoërskool Oos-Moot het ‘n besonderse en suksesvolle sportjaar ervaar in 2023
Hoërskool Oos-Moot het ‘n besonderse en suksesvolle sportjaar ervaar waaroor ons baie dankbaar is. Van die hoogtepunte: Atletiek B-Bond Interhoër wenners, 2024 neem ons ...Hoërskool Oos-Moot se nuwe leierkorps
Matriekraad 2024: Baie geluk! Hoërskool Oos-Moot glo jul sal as die nuwe leierkorps ‘n positiewe bydrae in Oosie-land maak! Matriekraad Hoofleieraankondiging 2024. Ons hoofleiers ...Hoërskool Oos-Moot Kultuur Prestasie
Hoërskool Oos-Moot Kultuur Prestasie. Simoné Krige (GR8) het aan die Noordekruin Kunstefees deelgeneem. Sy het ‘n A (80-84%) verwerf in haar HIP-HOP solo. Baie ...Hoërskool Oos-Moot leerders presteer in tafeltennis
Drie van ons ses Tafeltennis leerders wat in die Gauteng-Noord oefengroepe opgeneem was, het amptelik span gemaak. Hulle gaan in Oktober Gauteng-Noord by die ...Landloop prestasie vir Hoërskool Oos-Moot
Chanel Groenewald (Gr8) is uitgenooi na die jaarlikse GNSSLL Prestige aangeleentheid by Hoërskool Zwartkop op 30 Augustus 2023. Sy het die jaar in haar ...Hoërskool Oos-Moot is baie trots op leerders se sport prestasies
Zambia het die Central African Athletics u18 & u20 African Championships oor die tydperk 29 April tot 3 Mei in die Ndola streek aangebied. ...Hoërskool Oos-Moot Dux Leerlinge Kwartaal 1
Hiermee Hoërskool Oos- Moot se Dux Leerlinge vir Kwartaal 1. Baie geluk aan die volgende leerders met hul volgehoue akademiese prestasies.








































