Hoërskool Oos-Moot orkes verwerf A+ by die Pretoria Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot orkes het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en ‘n A+ verwerf. Hul word ook as die kategoriewenners in die blaasorkes afdeling aangewys. Baie geluk aan elke lid van die orkes asook die afrigter en personeel betrokke. Ons is baie trots!










