Hoërskool Oos-Moot Engele gee om
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Oos-Moot Engele het onlangs die Ons Tuis versorgsentrum besoek om saam met die inwoners te kuier en geskenkies te oorhandig. Dankie vir jul omgee harte Oosies, dit word opreg waardeer!