Hugenote Laerskool
Hugenote Laerskool Boland IPT hokkiespanne
Hier is Hugenote Laerskool se spelers wat tot Boland Hokkie IPT- en streekspanne verkies is. Hulle sal tydens die komende skoolvakansie aan die IPT-toernooi ...Hugenote Laerskool ATKV redenaars wys hul staal
Hugenote Laerskool redenaars het hul staal gewys tydens die afskop van die onlangse Nasionale ATKV-Redenaarskompetisie. Nie minder nie as 12 van ons gr.4- tot ...Huguenot Primary judoka excels
Huguenot Primary are extremely proud of Joel van der Spuy (Gr. 3) who recently took part in the Cape Winelands Judo Federation tournament. He ...Kwartaal 2 leiers vir Hugenote Laerskool
Baie geluk aan die gr.7-leerders wat as voorsitters van die diensrade vir die tweede kwartaal verkies is! Hugenote Laerskool weet dat hulle hierdie verantwoordelikheid ...Hugenote Laerskool leerder vaar uitstekend op die stoeimat
Hugenote Laerskool is baie trots op Ashton September (Gr. 6) wat as deel van die Paarl Warriors Wrestling Klub in George, die skool met ...Boland Foxes Binnenshuise Hokkie prestasie vir Hugenote Laerskool
Baie geluk aan die volgende Hugenote Laerskool leerders wat vir verskillende Boland Foxes binnenshuise hokkiespanne gekies is. Ons is baie trots op elkeen van ...Hugenote Laerskool se Doemsies is dankbaar
𝘿𝙞𝙚 𝘿𝙤𝙚𝙢𝙨𝙞𝙚𝙨 𝙞𝙨 𝙙𝙖𝙣𝙠𝙗𝙖𝙖𝙧. Met Hugenote Laerskool spesiale dankie-sê-oggend het ons al ons donateurs verwelkom om hulle vir hul bydraes te bedank. Hul ondersteuning ...Blinkers en prinsesse by netbal “High Tea” van Hugenote Laerskool
Hugenote Laerskool jaarlikse ‘high tea’ vir ons klein netbalspelertjies was weer vol blinkers en bederf. Die dogters het soos ware Hugenote-prinsesse gelyk en heerlik ...Hugenote Laerskool se leerders opgeneem in Bolandspan vir SA Tweekamp
Hugenote Laerskool is baie trots om aan te kondig dat die volgende leerders in die Bolandspan, wat aan die Suid Afrikaanse Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn ...Hugenote Laerskool vier Wêreld-hardopleesdag
Hugenote Laerskool se Gr. 1-leerders het behoorlik aan Mnr. Hertz se lippe gehang terwyl hy vir hulle ‘n storie gelees het ter viering van ...Hugenote Laerskool kies hulle Komitee-Voorsitters vir eerste kwartaal
Baie geluk aan die leerders van Hugenote Laerskool wat verkies is as voorsitters van die diensrade vir die eerste kwartaal! Mag elkeen van hulle ...Boland tweekamp prestasie vir Hugenote Laerskool
Hugenote Laerskool is ongelooflik trots op die volgende leerders wat in onderskeie Bolandspanne opgeneem is. Hulle sal op 7 Februarie aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms ...Huguenot Primary School learners had the privilege of taking part in the Summer Sport Festival
Huguenot Primary School learners had the privilege of taking part in the Summer Sport Festival Six Guns Grill over the last two weeks. It ...Hugenote Laerskool swemmer skitter aan die Wes-Kaap Swemkampioenskappe
Hugenote Laerskool swemmer Reynhardt Grobler het aan die Wes-Kaap Swemkampioenskappe in Malmesbury deelgeneem en die volgende ongelooflike uitslae behaal: Goud in 50m borsslag én ...PSI Indoor Hockey Nationals achievement from Huguenot Primary School
𝐏𝐒𝐈 𝐈𝐧𝐝𝐨𝐨𝐫 𝐇𝐨𝐜𝐤𝐞𝐲 𝐍𝐚𝐭𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐬. Huguenot Primary School are incredibly proud of all our learners who took part in this tournament as members of their ...Huguenot Primary School cricket players was selected for the Boland Indoor Team
Huguenot Primary School is incredibly proud of Philjé Johnston (U.10) and Zion Cupido (U.12) who has been selected for the Team of the Boland ...Hugenote Laerskool leerders se talent is van puik gehalte
Die talent, veelsydigheid en wye reikwydte van Hugenote Laerskool leerders se deelname is iets waarvoor ons skool baie dankbaar is. Wanneer hulle boonop op ...Hiermee Hugenote Laerskool leerders wat verkies is as die voorsitters vir kwartaal 4
Baie geluk aan Laerskool Hugenote se leerders wat verkies is as voorsitters van die diensrade vir die vierde kwartaal! Mag elkeen van hulle hierdie ...Hugenote Laerskool jaarlikse Gala geleentheid
Die talent, veelsydigheid en wye reikwydte van Hugenote Laerskool leerders se deelname is iets waarvoor ons skool baie dankbaar is. Wanneer hulle boonop op ...Hugenote Laerskool swemmer presteer by die 44ste Freda Barnard Langbad Gala
Hugenote Laerskool se Mali Louw het onlangs aan die 44ste Freda Barnard Langbad Gala in Oudtshoorn deelgeneem en uitstekend presteer! 50 m Vryslag – ...Hugenote Laerskool leerder gekies vir die SA Biathle-span
Hugenote Laerskool is baie trots op John-William Grobler (gr.7), wat vir die Suid-Afrikaanse Biathle-span gekies is! Hy sal ons land in Desember by die ...Hugenote Laerskool leerders gekies vir die Boland Landloopspan
Hugenote Laerskool wil graag Jan-Louis Els en AJ Burger gelukwens met hul uitsonderlike prestasies in landloop. Beide atlete is gekies om die streek as ...Internasionale Konsertpianis besoek sy alma mater Hugenote Laerskool
Pierre-Jacques Joubert, ‘n internasionale konsertpianis wat al talle toekennings en beurse regoor die wêreld ingepalm het, het onlangs uit Duitsland ‘n draai by sy ...Netbal prestasie vir Hugenote Laerskool
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Laerskool Hugenote wat vir verskeie spanne gekies was en uistekend presteer het: Mikyle Joubert het die Kaapse ...Hugenote Laerskool bergfietsryers presteer uitstekend by die Wes-Kaap Skolereeks
Steffan Moolman, Emke Moolman en Stephan van der Merwe het Hugenote Laerskool vanjaar by die Wes-Kaap Skolereeks vir Bergfietsry verteenwoordig. Steffan het tydens die ...Hugeunot Primary U13A mixed chess team awarded 1st place at the Cape Winelands Top Schools Championship
Hugeunot Primary School’s U13 A mixed team of learners, ranging from U8 – U13, took part in the Cape Winelands Top Schools Championship 2025 ...Huguenot Primary School learner selected for the Western Cape U15 Biathle Team
Congratulations to John-William Grobler from Huguenot Primary School who has been selected for the Western Cape U15 Biathle Team. He will be representing the ...Hugenote Laerskool kultuursterre skitter op Wes-Kaap verhoog
Hugenote Laerskool is ongelooflik trots op ’n rekordgetal van VIER Hugenoters wat op provinsiale vlak stof in die res van die top Wes-Kaapse skole ...Hugenote Laerskool hou jaarlikse Mini-netbal met ‘n TWIST-toernooi
Laerskool Hugenote het weer die voorreg gehad om ons jaarlikse Mini-netbal met ‘n TWIST-toernooi aan te bied. Die doel van hierdie middag is om ...Huguenot Primary Equestrian delivered a stellar performance
Congratulations to Skyla van Wyk who recently competed in the Western Cape Finals in George, where she was awarded her Winelands Regional Colours. She ...Tygerberg Eisteddfod prestasies vir Hugenote Laerskool
Die skrif is aan die muur: Hugenoters spog met netjiese handskrif! Camisha Festus het Hoogste Lof vir haar netjiese handskrif by die Tygerberg Eisteddfod ...Hugenote Laerskool skut presteer uitstekend
Juan Kriel (gr. 6) van Hugenote Laerskool het onlangs aan die Lapua Nasionale Rimfire (.22) Bench Rest Skietkompetisie in Welkom deelgeneem. Dié uitdaging behels ...Hugenot Primary U13 A mixed chess team qualify for the Western Cape Top Schools Championship
Hugenot Primary School’s U13 A mixed team of learners, ranging from U8 – U13, took part in the CAPE WINELANDS TOP SCHOOLS CHAMPIONSHIP 2025 ...Hugenote Laerskool atlete spog met uitsonderlike prestasie in landloop
Hugenote Laerskool wil graag Jan-Louis Els en AJ Burger gelukwens met hul uitsonderlike prestasies in landloop. Beide atlete is onlangs gekies om die streek ...Huguenot Primary School learner is seleted for the Abacus Math Championship
Huguenot Primary School are incredibly proud of Ellie Wolfaardt who has been selected to represent the Western Cape at the National A+ Student Abacus ...Hugenote Laerskool spog met swem prestasie
Baie geluk aan Reynhardt Grobler en Mali Louw leerders van Hugenote Laerskool wat die afgelope vakansie aan die Wes-Kaap Swemkampioenskappe in Somerset-Wes deelgeneem en ...Hugenote Laerskool hokkiespan spog met uitblinker prestasies
Hugenote Laerskool se hokkiespelers het hul naam hoog gehou met hul uitblinker-prestasies op provinsiale vlak. Vier van Hugenote se leerders is in die onderskeie ...Hugenote Laerskool spog met Seniorkoor
Hugenote Laerskoool se Seniorkoor was bevoorreg om onlangs tydens ‘n prestige geleentheid saam met die Tygerberg Kinderkoor en ander gerekende kore in die Kaapse ...Fietsryers hou Hugenote Laerskool se naam hoog
Amabubezi is ‘n Zulu-woord wat ‘Pride of Lions’ beteken. Dit is ook die toekenning wat fietsryers ontvang wat die Absa Cape Epic drie keer ...Hugenot Primary School karatekas excel
Huguenot Primary School is incredibly proud of Baily Muller and Zeah Barends who both earned a 3rd place (bronze medal) in Kumité at the ...








































