Hugenote Laerskool ATKV redenaars wys hul staal
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool redenaars het hul staal gewys tydens die afskop van die onlangse Nasionale ATKV-Redenaarskompetisie. Nie minder nie as 12 van ons gr.4- tot 7-raakpraters het ons skool tydens die provinsiale rondte van hierdie gesogte kompetisie verteenwoordig. Ons is baie trots op hierdie slimkoppe wat die tonge laat klap het.
Hulle is:
- Sofia Wium (gr.4)
- Luhan Wium (gr.4)
- Ewa le Roux (gr.4)
- Petri Wolfaardt (gr.4)
- Philip Louw (gr.5)
- Ruben Elliott (gr.5)
- Jan-Daniël Human (gr.5)
- Dorethea Basson (gr.5)
- Nina Buger (gr.6)
- Ané Human (gr.7)
- Micaela de Freitas (Afr. addisionele taal, gr.6)














