Laerskool Park leerder presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Lizé Coetzee van Laerskool Park wat ‘n 2de plek landwyd in haar graad (graad 5) behaal het én ‘n indrukwekkende derde plek nasionaal in die algehele kategorie met ‘n uitmuntende persentasie van 98,3%!










