Laerskool Secunda
Laerskool Secunda Medialeiers 2026
Baie geluk aan Laerskool Secunda Medialeiers van 2026! Ons is trots op elkeen van julle wat verkies is om as medialeiers vir 2026 te ...Laerskool Secunda Leiers vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Secunda se nuwe leiers van 2026! Ons is trots op elkeen van julle wat verkies is om as leiers vir ...Laerskool Secunda dogters verkies tot die Mpumalanga Netbalspan
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Secunda wat verkies is tot die Mpumalanga netbalspan: 0/12 Carlè Cole Mianè Schneider Anna-lynn van Heerden ...Laerskool Secunda netbalspanne deurgedring na die Mpumalanga Kampioenskappe
Laerskool Secunda se 1ste span, 2de span, o.12A, o.12B en o.11A netbalspanne het deurgedring na Mpumalanga Kampioenskappe.Laerskool Secunda leerders presteer by die ATKV Redenaars
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Laerskool Secunda wat by die ATKV Redenaars presteer het. Beide die leerders dring deur na die nasionale ...Laerskool Secunda leerder presteedr in fietsry
Leyla de Oliveira van Laerskool Secunda het haar Nasionale kleure in XCC en XCO fietsry verwerf.Laerskool Secunda dansers deur na die Inter-Distriks Toernooi
Laerskool Secunda wil graag elke leerder gelukwens wat deurdring na die Inter-Distriks Toernooi wat op Saterdag, 2 Augustus plaasvind. Julle harde werk, toewyding en ...Laerskool Secunda leerling gekies vir o.13A Cravenweek
Laerskool Secunda is baie trots op Brüssow Francke wat gekies is vir die 0/13A Cravenweek rugbyspan.Laerskool Secunda rugbyspanne deur na die Mpumalanga semifinale
Baie geluk aan die 0/10, 0/11 en 1ste rugbyspan van Laerskool Secunda wat deurdring het na die Mpumalanga semifinale rondte wat op 20 & ...Laerskool Secunda atlete deel van die Gert Sibande atletiekspan
Laerskool Secunda deel met groot trots dat die volgende atlete deel vorm van die Gert Sibande atletiekspan en deurdring na die MUSSA byeenkoms wat ...Laerskool Secunda se o. 11A krieketspan is Mpumalanga wenners
Laerskool Secunda se o. 11A krieketspan het op Donderdag, 24 Oktober in die Mpumalanga finaal gespeel en is aangewys as Mpumalanga Wenners!Skaak prestasie vir Laerskool Secunda
Laerskool Secunda is bitter trots op die o.9 skaakspan wat 2de by die Mpumalanga skaaktoernooi wat op Saterdag 31 Augustus 2024 plaasgevind het geëindig ...Laerskool Secunda tennisspelers word gekies vir die Gert Sibande tennisspan
Laerskool Secunda wens graag die volgende leerders geluk met die prestasie wat hulle behaal het. Die leerders is gekies vir die Gert Sibande tennisspan. ...Laerskool Secunda redenaars skitter aan die Artistatue Nasionaal
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Secunda wat tydens die Artistatue Nasionaal Die volgende plekke behaal het op 29 – 31 Augustus 2024. ...Laerskool Secunda Con Spirito itemwenners
Die volgende leerders van Laerskool Secunda het deelgeneem aan die Con Spirito se forte (nasionale) rondte en is as itemwenners aangewys. Die itemwenners se ...Laerskool Secunda Radikale Redenaars skitter in die streeksfinaal
Laerskool Secunda wens graag die volgende twee leerders geluk met hulle puik prestasie tydens die Radikale Redenaars se Streeksfinaal wat op Saterdag, 24 Augustus ...Laerskool Secunda landloopatlete vaar puik
Baie geluk aan beide die leerders met julle pragtige prestasie. Brand het tydens die skole Mpumalanga kampioenskappe ‘n 1ste plek behaal en Ennike ‘n ...Laerskool Secunda fietsryers is die TWK MTB algehele reeks wenners
Laerskool Secunda spog voorwaar met ‘n puik fietsry span. Ons leerders het op Saterdag, 7 September aan die TWK MTB finaal te Mankele deelgeneem. ...Laerskool Secunda eerste tennisspan het aan die Gert Sibande finaal deelgeneem
Laerskool Secunda se eerste tennisspan het op Maandag, 16 September 2024 aan die Gert Sibande finaal deelgeneem en eindig algeheel 2de. Baie geluk aan ...Laerskool Secunda se hoofleiers vir 2024 is aangekondig
Laerskool Secunda se hoofleiers vir 2024 is aangekondig. Mia Drotsky en Mianei van Heerden (onderhoofdogters) Lente Hayward (hoofdogter) Louan Hattingh (hoofseun) Brand du Plessis ...Laerskool Secunda Con Spirito Itemwenners
Laerskool Secunda Con Spirito Itemwenners. Die volgende leerders is tydens die Con Spirito Forté rondte as itemwenners aangewys in redenaars: Zander Ferreira en Kaylin ...Laerskool Secunda se tennisseuns WEN die Gert Sibande finaal
Laerskool Secunda se tennisseuns WEN die Gert Sibande finaal! LS Secunda se tennisseuns het op 18 September aan die Gert Sibande Tennis finaal deelgeneem ...Laerskool Secunda skaakspan presteer puik
Laerskool Secunda is baie trots op ons o.9 skaakspan wat op 25 Augustus aan die Govan Mbeki spantoernooi deelgeneem het te Laerskool Hoëveld. Hierdie ...Laerskool Secunda leerder presteer in dans
Laerskool Secunda se dansers het tydens die vakansie aan die Inter-Distrik danstoernooi deelgeneem. Die volgende leerders het baie goed presteer en dring deur na ...Laerskool Secunda spog met twee nommer 1’s
Laerskool Secunda spog met twee nommer 1’s!!! Leyla de Oliveira en Brand du Plessis behaal beide 1ste plek by die SA Nasionale XCO Fietsry ...‘n Skitter 2de plek vir Laerskool Secunda o.9 rugbyspan
Baie geluk aan Laerskool Secunda se o.9 rugbyspan wat 2de gekom het by die Mpumalanga Mediumskole se uitspele wat die naweek van die 9de ...Laerskool Secunda rugbyspelers presteer
Baie geluk aan Franco Roodt (links) en Nathan Cordier (regs) van Laerskool Secunda. Hulle is gekies om hierdie naweek aan die finale proewe rondte ...Laerskool Secunda netbalspelers presteer
Laerskool Secunda se o.13 netbaldogters het op 15 April aan die dorpsproewe deelgeneem te Laerskool Oranjegloed. Hulle dring deur na die streeksproewe wat op ...Landloop SA’s uitslae te Oos-Londen vir Laerskool Secunda
Landloop SA’s uitslae te Oos-Londen vir Laerskool Secunda. Die volgende plekke is behaal Brand du Plessis 1ste Amore Roets 10de Liane van der Merwe ...Laerskool Secunda WEN die TWK skole liga met 893 punte
Laerskool Secunda WEN die TWK skole liga met 893 punte. ‘n Totaal van 58 leerders van Laerskool Secunda het deelgeneem aan die kompetisie, waarvan ...Laerskool Secunda hokkiespelers haal die Mpumalangaspan vir 2023
Laerskool Secunda wens die volgende seuns geluk wat opgeneem is in die Mpumalanga Hokkiespan vir 2023:Laerskool Secunda kondig graag hulle hoofleiers aan vir 2023
Laerskool Secunda kondig graag hulle hoofleiers aan vir 2023:Laerskool Secunda kondig hul leiers vir 2022/2023 aan
Laerskool Secunda kondig met trots en opgewondenheid hul leiers vir 2022/2023 aan: Dogters: Ashlynn Bester Marlhuné Bezuidenhout Gabriella de Oliveira Liané Greyvenstein Kaylin Harrison ...LS Secunda se onder 9 krieketspan is onoorwonne hierdie seisoen
Laerskool Secunda se o.9 krieketspan is onoorwonne hierdie seisoen na 7 wedstryde. Onder leiding van Mnr. Ruben Silvo en Mnr. Roelof Steyn as afrigters ...LS Secunda wen die XCO fietsryreeks
Baie geluk aan die volgende leerders wat algehele plekke behaal het: Zander Ferreira – 1ste Leyla de Oliveira – 1ste Carli Venter – 1ste ...LS Secunda dans Interprovinsiale Toernooi
Baie geluk aan ons dansers wat hulle beste gegee het Saterdag. Die volgende leerders het plekke behaal met die verskeie dansstyle. Rhythm and Movement: ...LS Secunda tennisspan wen Hoëveldgroep tennistoernooi
Laerskool Secunda se tennisspan wen die Hoëveldgroep tennistoernooi op 31 Augustus! Ons is so trots op julle!LS Secunda landloop leerders gekies vir die Mussa span
Die volgende leerders is gekies vir die Mussa span wat op 10 September te Laerskool Breyten gaan deelneem: CJ Meyer (afwesig tydens die neem ...LS Secunda leerders by Nasionale Artistatue finaal
Baie geluk aan die volgende leerders wat plekke behaal het by die Nasionale Artistatue finaal wat by Midstream College in Pretoria plaasgevind het vanaf ...Laerskool Secunda wennerpersoneel
Ons kondig graag aan dat Mnr. Thinus Strydom en Mnr. Ruben Silvo gekies is om deel te wees van die Mpumalanga Krieket-Streekstoernooi wat op ...








































