Laerskool Secunda landloopatlete vaar puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan beide die leerders met julle pragtige prestasie. Brand het tydens die skole Mpumalanga kampioenskappe ‘n 1ste plek behaal en Ennike ‘n 3de plek. Beide die leerders dring deur na die skole SA kampioenskappe wat op 28 September 2024 te Kimberly plaasvind. Ons is baie trots op julle!










