Hoërskool Volksrust atlete het aan die Gert Sibande Distrik-byeenkoms deelgeneem
ADVERTISEMENT
Ons is trots om aan te kondig dat 5 atlete gekwalifiseer het om VHS by die Gert Sibande Distrik-byeenkoms volgende Saterdag te verteenwoordig!
We are proud to announce that 5 athletes will represent VHS at the Gert Sibande District event next Saturday!
Uitslae / Results:
– Rita-Marie Steyn het 2de plek behaal in die Dogters o.15 / placed 2nd in the Girls u.15
– Saphira het die Dogters o.16 gewen / won the Girls u.16
– Nakisani Mabija was 3de in die Dogters o.16 / came 3rd in Girls u.16
– Philani Twala het die Seuns o.16 gewen / won the Boys u.16
– Bayanda Nzukazi het 5de geëindig in die Seuns o.19 / came 5th in Boys u.19
Slegs die top 6 per ouderdomsgroep gaan deur, en ons is ongelooflik trots op elke atleet wat die uitdagende roete voltooi het. Only the top 6 in each age group advance, and we are extremely proud of every athlete who endured the tough course.










