Southern Cape
[Onderhoude]-Hoërskool Outeniqua Hokkieseuns Eerstespankaptein- Danny Busse
Ons gesels met die hokkie eerstespankaptein van Hoërskool Outeniqua– Danny Busse. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen HTS Drostdy vs Outeniqua hier. ...[Onderhoude]-Hoërskool Outeniqua Hokkiedogters Eerstespankaptein- Maija Badenhorst
Ons gesels met die hokkiedogters eerstespankaptein van Hoërskool Outeniqua– Maija Badenhorst. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen HTS Drostdy vs Outeniqua hier. ...[Onderhoude]-Hoërskool Outeniqua Rugby Eerstespankaptein-Gerrit Janse van Rensburg
Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Outeniqua– Gerrit Janse van Rensburg. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen HTS Drostdy vs ...[Onderhoude]-Hoërskool Outeniqua Netbal Eerstespankaptein-Alisha de Kock
Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Outeniqua–Alisha de Kock. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen HTS Drostdy vs Outeniqua hier. Dis ...[Interview] Point High School – First team hockey boys captain – Linathi Fundakubi
We chat to the first team rugby captain of Point High School –Linathi Fundakubi. Read the special edition for the Classic Clash between Langenhoven ...[Onderhoude] Langenhoven Gimnasium Hokkieseuns Eerstespankaptein Tiaan Janse van Rensburg
Ons gesels met die hokkieseuns eerstespankaptein van Langenhoven Gimnasium – Tiaan Janse van Rensburg. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Langenhoven Gim ...[Onderhoude]-Hoërskool Punt Hokkiedogters Eerstespankaptein-Catherine- Lee Gouws
Ons gesels met die hokkiedogters eerstespankaptein van Hoërskool Punt– Catherine-Lee Gouws. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Langenhoven Gim vs Punt hier. ...[Onderhoude]-Langenhoven Gimnasium Hokkiedogters Eerstespankaptein-Imke Mulder
Ons gesels met die hokkiedogters eerstespankaptein van Langenhoven Gimnasium– Imke Mulder. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Langenhoven Gim vs Punt hier. ...[Onderhoude]-Hoërskool Punt Netbal Eerstespankaptein-Suzaan le Roux
Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Punt-Suzaan le Roux. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Langenhoven Gim vs Punt hier. ...Glenwood House celebrates International Friendship Day
Are We Raising Children Who Know How to Be Good Friends? This International Day of Friendship, 30 July, Glenwood House explores why kindness, loyalty, ...Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Boland vs Oakdale hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Gholfspan: Fietsryspan: Dirigente ...Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Boland vs Oakdale hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A o.19 ...Celebrating Glenwood House School Hockey Coaches
We’re incredibly proud of our Glenwood House hockey coaches who represented Eden at the recent South African Country Districts (SACD) Tournament. Coach Michael Pitt, ...SA Ope Skaakkampioenskappe prestasie vir Laerskool George-Suid
Baie geluk aan Mari Greeff met haar uitstekende prestasie by die SA Ope Skaakkampioenskappe, waar sy ‘n indrukwekkende 4de plek behaal en met ‘n ...Voorbereidingskool George gimnaste presteer uitstekend
Baie geluk aan ons talentvolle Voorbereidingskool George gimnaste met hul uitstekende prestasies by onlangse gimnastiekkompetisies! Elani Kruyshaar het aan die Zest Club Competition in ...Skitter swem prestasie vir Voorbereidingskool George
Baie geluk aan Stian Terblanche met sy uitstekende prestasies tydens die Garden Route Swimming Academy 2025/2026 Prysuitdeling! Beste Vlak 1 Seun Beste Seun – ...Laerskool Hartenbos leerder skitter met die krieketkolf
FC Gerber verteenwoordig die Middelburg Wolves (o.10) in die MPL toernooi wat tans in Witrivier plaasvind. FC het n uitstekende boulbeurt geboul en die ...SA Skole-rugby Hoërskool Outeniqua Kwaggas blink uit op nasionale verhoog
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua rugbyspelers Matthew Prins, wat tot die SA Skole-span verkies is, en Rufagon Hendricks, wat hul plek in die SA ...SA Skolespan rugby prestasie vir Hoër Landbouskool Oakdale
Baie geluk aan Jacobus de Villiers met sy welverdiende insluiting in die SA Skolespan – ‘n uitsonderlike prestasie wat getuig van harde werk, deursettingsvermoë ...SWD rugby 2026 prestasie vir Laerskool Wesbank
’n Besonderse gelukwensing aan Jeandré Alberts, Ashley Davids, Le Roux Delport, Danie Nel, Jaiden Simon en die res van die SWD o.13 Cravenweekspan met ...Hoërskool Oudtshoorn se talentvolle Wiskunde-leerders verdiep hul kennis
Hoërskool Oudtshoorn is ongelooflik trots op Lizalise Gatyeni en Teagan Dare, wat uitgenooi is om die SAICA Maths Development Camp 2026 by te woon. ...Langenhoven Gimnasium netbalspeler kry nasionale erkenning
Langenhoven Gimnasium is ongelooflik trots op Alaina Sowden, wat tydens die 2026 Telkom Nasionale O.19-Netbalkampioenskappe deur Netbal Suid-Afrika se keurders as een van slegs ...Langenhoven Gimnasium leerder skitter in die SWD o.18 Dogtersrugbyspan
Shenell het van 5 tot 11 Julie as deel van die SWD o.18 Dogtersrugbyspan aan die FNB o.18 Dogters Rugbyweek by Grey High in ...Nasionale hokkie prestasie vir Curro Mosselbaai
Baie geluk, Milan Maritz en Sammy de Moor! Curro Mosselbaai is ongelooflik trots op Milan Maritz en Sammy de Moor, wat aan die SA ...Curro Mossel Bay excel at the annual Mossel Bay Golf Club Junior Club Champs
What an incredible achievement for our talented Wilddogs! A huge congratulations to Sam Gouws, Luke Steven-Jennings and Christiaan Odendaal on their outstanding performances at ...Hoërskool Punt netbal skitter op nasionale vlak
Hoërskool Punt vier met groot trots die uitsonderlike prestasie van vier talentvolle netbalspelers wat hierdie week die eer het om die Wes-Kaap te verteenwoordig ...Laerskool Vorentoe se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Vorentoe se provinsiale verteenwoordigers. Ons is uiters trots op ons leerders wat deur hul talent, harde werk en volgehoue toewyding die eer verwerf ...Laerskool Volschenk vier provinsiale spanverkiesings
Laerskool Volschenk vier provinsiale spanverkiesings:Laerskool Outeniqua vier provinsiale spanverkiesings
Laerskool Outeniqua vier provinsiale spanverkiesings! Baie geluk aan elke leerder wat die eer ontvang het om die provinsie te verteenwoordig. Julle toewyding en uitstekende ...Provincial pride for Glenwood House School
Glenwood House Preparatory learners have been making waves across multiple sports, delivering outstanding performances and earning provincial colours in a variety of disciplines. ...York High School celebrates sporting excellence
York High School celebrates sporting excellence. Congratulations to our York boys who have been selected to represent the various Eden Hockey teams, competing in ...Laerskool Park se provinsiale verteenwoordigers
Baie geluk aan Laerskool Park se provinsiale presteerders! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het vrugte afgewerp. Julle het die skool met trots verteenwoordig ...Hoër Landbouskool Oakdale se provinsiale verteenwoordigers
Hoër Landbouskool Oakdale se provinsiale verteenwoordigers. Ons is besonder trots op ons leerders wat die voorreg verdien het om hul provinsie op die hoogste ...Provinsiale trots vir Laerskool Bertie Barnard
Baie geluk aan Laerskool Bertie Barnard se provinsiale presteerders! Julle het met trots die skool verteenwoordig en bewys dat harde werk en toewyding beloon ...Hoërskool Outeniqua se provinsiale verteenwoordigers
Hoërskool Outeniqua se provinsiale verteenwoordigers. Hoërskool Outeniqua is besonder trots op ons leerders wat die voorreg verdien het om hul provinsie op die hoogste ...Mud pies,pirate ships and cardboard castles: Why play is childhood’s superpower
International Day of Play reminds families that curiosity, creativity and imagination remain the foundations of lifelong learning and resilience. Loud laughter across a playground. ...Baie geluk aan Hoërskool Langenhoven Wes-Kaap verteenwoordigers
Hoërskool Langenhoven is trots om ons Wes-Kaap-verteenwoordigers bekend te maak! Baie geluk aan Lize Retief (Willows O,15) en Erin Hardnick (Oaks O.16) wat gekies ...Hoërskool Langenhoven sport prestasie
Hoërskool Langenhoven is trots op Chelsea Saayman se uitstekende prestasie tydens die tweede ASWD-landloopliga wat in Mosselbaai plaasgevind het. Chelsea het aan die ...Hoërskool Langenhoven Kultuurprestasies
Hoërskool Langenhoven redenaars het puik presteer tydens die ATKV-Redenaarskompetisie in Worcester op 6 Mei. Die voglende leerders het deurgedring het na die semi-finale rondte ...









































