Eden muurbal prestasie vir Langenhoven Gimnasium
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Langenhoven Gimnasium leerders Tianie Stander, Ansu Kroukamp en Abri Espach wat gekies is om hulle onderskeie Eden-muurbalspanne te verteenwoordig tydens die interprovinsiale toernooi van 28 Junie – 1 Julie 2026.










