Tag: Muurbal
-
Hoërskool Secunda leerders gekies vir MP-muurbalspan
Hoërskool Secunda leerders is gekies vir die MP-muurbalspan. Hul neem 24 – 27 April in Bloemfontein deel. -
HS Eldoraigne leerder gekies vir muurbalkampioenskappe
Valmé Webster, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Eldoraigne, het die naweek van 28 Februarie tot 1 Maart aan die Bloemfontein Ope in die 0.19-dogtersafdeling gespeel. Sy ... -
HS Secunda muurbalspelers vaar puik tydens kampioenskappe
FG Visser, Lisa Venter en Adrian Greeff het puik presteer tydens die jaarlikse MP – muurbalkampioenskappe wat Saterdag, 1 Februarie by Sasolklub plaasgevind het. FG Visser ... -
Grey Kollege vaar uitstekend by St Andrews Muurbalfees
Grey Kollege se muurbalspan het uitstekende uitslae behaal seuns tydens die 2020 St Andrews Muurbalfees. Hulle het vier wedstryde gewen en 1 verloor, baie geluk met ... -
Hoërskool Generaal Hertzog muurbalspeler deur na SA kampioenskappe
André van Vollenstee het die afgelope naweek aan Mpumalanga Muurbal te Secunda deelgeneem en ‘n derde plek behaal wat hom ‘n plek in die Mpumalanga span ... -
Laerskool Blanco leerder presteer in muurbal
Laerskool Blanco is baie trots op Ivan Koen, se puik prestasies hy verwerf Eden kleure, vir muurbal en is ook gekies vir die SA Skolespan! -
Helpmekaar Kollege-muurbal liga-wenners
Die o.15 A en o.15 B muurbalseuns van Helpmekaar het Vrydag 6 September uitgespeel vir wenners of naaswenners van hul onderskeie ligas. Die 0.15A span wen ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool muurbal prestasie
Keean de Klerk eindig onder die top 10 (9de posisie) in die o.19 afdeling van die Suid-Vrystaat Geslote Muurbaltoernooi wat op 6-8 September in Bloemfontein gehou ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met muurbalster
BVHS leerder Keean de Klerk eindig onder die top 10 (9de posisie) in die O.19 afdeling. Die Suid-Vrystaat Geslote Muurbal Toernooi het op 6-8 September in ... -
Hoër Volkskool muurbal onoorwonne teen Middelburg
Muurbal Verlede week het Hoër Volkskool teen Hoërskool Middelburg muurbal gespeel. Die wedstryde het plaasgevind in Graaff reinet en daar is in baie goeie gees meegeding. ... -
HMS La Rochelle gee erking aan muurbalspan
Muurbal: Die 1ste muurbalspan ontvang erkenning tydens die Sport-en Kultuurprysuitdeling. -
Strand en Parel Vallei speel muurbal van hoogstaande gehalte
Op 5 Augustus het Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei weereens die stryd aangeknoop in die jaarlikse muurbalinterskole. Vanjaar was Strand die gasheerskool in die sesde ... -
Hoërskool Outeniqua eerste muurbalspan presteer
Die Kwaggas se eerste muurbalspan pryk hier trots in hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications. Die Kwaggas beleef ‘n uitstekende seisoen ... -
HS Eldoraigne Muurbalspelers is verteenwoordigers
Die volgende leerlinge van Hoërskool Eldoraigne het Gauteng-Noord verteenwoordig by die “SA Country Schools Squash Festival” Pieter Badenhorst – Graad 11 Tian Smit – Graad 9 ... -
Hoërskool Strand leerders verwerf Boland Muurbal kleure
Die Boland Muurbal kleure-oorhandiging het verlede Vrydagaand by Paarl Boys High plaasgevind. Ryk Neethling het as motiveringspreker opgetree en daarna die sertifikate aan almal oorhandig. Die ... -
Helpmekaar Kollege muurbalspelers presteer
Verskeie toernooie moet gespeel word om in aanmerking te kom vir die Gautengspan: • Begin van Seisoen-toernooi in Oktober • Sentraal-Gauteng Ope in Februarie • Een ... -
Hoër Volkskool se boetie en sussie doen dit weer
Llewellyn Crewe-Brown en Marlien Crewe- Brown, albei leerlinge van Hoër Volkskool, het hulself weer as kranige muurbalspelers bewys. Marlien is gekies vir die OP 0.16A span ... -
Muurbalspelers van HJS Paarl gekies vir Bolandspan
Die volgende muurbalspelers van Hoër Jongenskool Paarl is vir die Bolandspan gekies wat gedurende die Junievakansie aan die IPT gaan deelneem: -
Twee Hoër Volkskool muurbalspelers behaal prestasies by Allen Stapleton Muurbaltoernooi
Die afgelope naweek het twee van Hoër Volkskool se muurbalspelers aan die Allen Stapleton Muurbaltoernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Hieride toernooi maak deel uit van die ... -
Laerskool Blanco Leerder presteer in Muurbal
Ivan Koen van Laerskool Blanco het die Eden o/14 A-muurbalspan gedurende 26 -29 April in Bloemfontein verteenwoordig. Ivan het 4 van sy 5 wedstryde gewen en ... -
Hoërskool Paarl Gimnasium muurbalspan klop Girls High
Ons is baie trots op hierdie muurbalspan se oorwinning vs Girls High! Welgedaan meisies, dit was ‘n baie indrukwekkende vertoning en goeie belonging vir julle harde ... -
Hoërskool Punt leerling tans by SA Platteland muurbaltoernooi
Baie sterkte aan Kari van der Walt wat SWD-Muurbal by die SA Platteland-toernooi, gaan verteenwoordig. Die toernooi vind vanaf 25 tot 26 April 2019, in Bloemfontein ... -
Laerskool Wesbank leerlinge gekies vir Eden Muurbalspan
Baie geluk aan Joshua Arndt en Wian Espach wat gekies is vir die Eden Muurbalspan wat 26-29 April aan die Margery Taylor SA Country Schools Festival ... -
Laerskool Wierdapark leerling gekies vir Noord-Gauteng muurbalspan
Baie geluk aan Sean Quinn wat verkies is om die Noord-Gauteng se Muurbalspan te verteenwoordig by die South African Country Schools Festival (SACF) op 26-29 April ... -
Ses Hoërskool Strand muurbalspelers word opgeneem in Bolandspanne
Dis met groot opgewondenheid dat Hoërskool Strand bekend maak dat ses van die skool se muurbalspelers opgeneem is in Bolandspanne. Drie O.15 dogters, Danelie Pienaar, Elana ... -
Hoër Meisieskool Paarl het 3 spelers in Boland Muurbalspan
Hoër Meisieskool Paarl is trots om aan te kondig dat 3 van ons leerders opgeneem is in die Boland Muurbalspan. Díe spelers is uitgenooi om 26-29 ... -
Hoër Meisieskool Paarl se eerste muurbalspan wen teen Rhenish Girl’s High
Hoër Meisieskool Paarl se eerste muurbalspan wen hul wedstryd, 14-4, teen Rhenish Girls’ High School. -
Laerskool Volschenk leerlinge behaal SWD muurbal spanne
5 van Laerskool Volschenk se leerders behaal SWD spanne. -
Laerskool Volschenk muurbal manne maak skoonskip by SWD-Proewe in George
Vollies se o/11 muurbal manne maak skoonskip by die SWD-Proewe in George, Sebastiaan Visser, Luan Bosman en Ayden van den Heever is opgeneem in die SWD ... -
Afrikaanse HS Kroonstad leerder neem deel aan muurbal kampioenskappe
Polo (Ruan Thompson) het die afgelope naweek aan die Vrystaat ope muurbal kampioenskappe in Bloemfontein deel geneem. Die toernooi is een van drie kwalifiseerde toernooie waaraan ... -
Grey Kollege vaar uitstekend tydens Muurbalfees
Die jaarlikse St.Andrew’s Muurbalfees het vanjaar by Grey Kollege plaasgevind. Die manne het hulle goed van hulle taak gekwyt. Grey klop St.John’s College 4-2 Grey verloor ...