Laerskool Vorentoe
Laerskool Vorentoe leerder vaar uitstekend aan die Eden Hokkie proewe
Laerskool Vorentoe leerder Klaré Terblanche het deelgeneem aan die eerste rondte van die Eden Hokkie proewe en is deur na die volgende rondte. Sy ...Laerskool Vorentoe leerders presteer aan die Mosselbaai Netbal streeksproewe
Klaré Terblanche en Carmiah Piedts het deelgeneem aan die Mosselbaai Netbal streeksproewe en is deur na die volgende rondte! Laerskool Vorentoe is baie trots op ...Laerskool Vorentoe groet die graad 7-klas van 2025
Laerskool Vorentoe groet die graad 7-klas van 2025. Liewe Graad 7’s van 2025. Dit is met trots en ’n bietjie hartseer dat ons vandag ...Laerskool Vorentoe prysuitdeling 2025
Baie geluk aan die volgende leerders wat tydes Laerskool Vorentoe se prysuitdeling vir 2025 trofees ontvang het. Welgedaan aan almal!Laerskool Vorentoe leerders opgeneem in die SA Laser Run Span
Baie geluk aan Ulrich van Hirtum (graad 4) en Luca Vermeulen (graad 5) by Laerskool Vorentoe wat opgeneem is in die SA Laser Run ...Laerskool Vorentoe leerder presteer by die Nasionale Jeugskou
Simoné Hesse (graad 5) by Laerskool Vorentoe het ‘n derde plek by die Nasionale Jeugskou met haar bul, Jan, ontvang.Laerskool Vorentoe leerders presteer aan die Interdistrik Tennistoernooi
Laerskool Vorentoe leerders Daniël Barnard en Sophia Barnard het op 6 – 8 November, as deel van die Eden span, aan die Interdistrik Tennistoernooi ...Laerskool Vorentoe juffrou wen Onderwyser van die jaar kompetisie
Laerskool Vorentoe is trots op juffrou Talana Roodt wat aangekondig is as die algehele wenner (uit meer as 12 000 inskrywings) in die Kleuterskool ...Laerskool Vorentoe atlete is opgeneem in die SA Laser Run-span
Laerskool Vorentoe atlete Ulrich van Hirtum (graad 4) en Luca Vermeulen (graad 5) is opgeneem in die SA Laser Run Span wat Desember aan ...Laerskool Vorentoe leerder presteer aan die Nasionale Rondte van die WOW Spelfees
Laerskool Vorentoe leerder Daniël Barnard (graad 6) het ‘n 5de plek in die Nasionale Rondte van die WOW Spelfees, wat op 11 September in ...Laerskool Vorentoe leerder het die SWD Pettefunksie in George bygewoon
Laerskool Vorentoe leerder Sian Potgoeter (graad 7) het Saterdag, 27 September, die SWD Pettefunksie in George bygewoon. Hier is hy saam met Mnr. Pieter ...LS Vorentoe muurbalspanne het deelgeneem aan die Eden Muurbaltoernooi
Laerskool Vorentoe se twee senior muurbalspanne het deelgeneem aan die Eden Muurbaltoernooi teen 6 ander spanne van ons streek. Ons A-span het die toernooi ...Laerskool Vorentoe leerder is opgeneem in die SWD 7’s-span
Sian Potgieter (graad 7) is opgeneem in die SWD 7’s span. Die span gaan vanaf 2 – 4 Oktober aan die Nasionale toernooi in ...Laerskool Vorentoe leerder word vereer by die Mosselbaai Sportraad se Toekenningsgeleentheid
Luca Vermeulen (graad 5) van Laerskool Vorentoe het ‘n tweede plek ontvang in die kategorie vir Sportman van die Jaar met ‘n gestremdheid by ...Laerskool Vorentoe ruiter presteer by die SANESA Eden Byeenkoms
Ella van der Merwe (graad 7) van Laerskool Vorentoe het aan die SANESA Eden Byeenkoms deelgeneem. Sy het ‘n tweede plek vir Showjumping en ...Muurbal prestasie vir Laerskool Vorentoe
Hanja Gildenhuys (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die Growthpoint Squash SA Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Sy het die skool ...Laerskool Vorentoe leerder word vereer vir sy sportmanskap
MOSSELBAAI SPORTRAAD TOEKENNINGS. Luca Vermeulen (graad 5) van Laerskool Vorentoe het ‘n tweede plek ontvang in die kategorie vir Sportman van die Jaar met ...Laerskool Vorentoe ruiter presteer uitstekend
Ella van der Merwe (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die SANESA Eden Byeenkoms deelgeneem. Sy het ‘n tweede plek vir ...Laerskool Vorentoe leerders ontvang Eden Kleure vir Laser Run
Ulrich van Hirtum (graad 4), Kayla Human (graad 5) en Luca Vermeulen (graad 5) van Laerskool Vorentoe het Eden Kleure vir Laser Run ontvang. ...Laerskool Vorentoe triathle atleet ontvang Eden kleure
Laerskool Vorentoe atleet Luca Vermeulen (graad 5) het die naweek Eden Kleure vir o.13 Triathle ontvang. Hy gaan die Wes-Kaap distrik in Oktober by ...Laerskool Vorentoe leerder word ingesluit in die o.13 Cravenweekspan
Laerskool Vorentoe leerder Sian Potgieter (graad 7) is opgeneem in die o.13-Cravenweekspan! Die span neem vanaf 29 Junie tot 4 Julie aan die toernooi ...Laerskool Vorentoe se leerders het aan die Loerie Spelfees by Laerskool George-Suid deelgeneem
‘n Groep van Laerskool Vorentoe se leerders het op Maandag, 26 Mei, aan die Loerie Spelfees by Laerskool George-Suid deelgeneem. Daniël Barnard is aangewys ...Laerskool Vorentoe leerder verwerf haar WP kleure aan Jeugskou
Simoné Hesse (graad 5) het met haar bul, Jan, deelgeneem aan die WP Jeugskou. Sy het die Junior Beef Kategorie gewen. Sy het tydens ...Laerskool Vorentoe netbalspeler het tot by die Wes-Kaap proewe gevorder
Laerskool Vorentoe leerder Hanja Gildenhuys (graad 7) het tot by die Wes-Kaap proewe vir o.13-netbal gevorder. Welgedaan Hanja!Laerskool Vorentoe leerders het aan die Growthpoint Muurbaltoernooi deelgeneem
Nege van Laerskool Vorentoe leerders het tydens die Maart vakansie aan die Growthpoint Muurbaltoernooi deelgeneem. Hanja Gildenhuys was die wenner van die o.15-afdeling. Baie ...Laerskool Vorentoe tennisspelers het hul SA Platteland kleure verwerf
Laerskool Vorentoe tennisspelers Hanja Gildenhuys (graad 7) en Nicole Marais (graad 6) het hul SA Platteland-kleure vir Muurbal ontvang. Hulle was deel van die ...Laerskool Vorentoe leerder presteer in rolbal
Jarko Stadler (graad 7) het aan die Nasionale Rolbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje verwerf. Laerskool Vorentoe is trots op jou, Jarko!Laerskool Vorentoe leerder word in die o,13 Cravenweekspan ingesluit
Sian Potgieter (graad 7) is opgeneem in die o.13-Cravenweekspan! Die span neem vanaf 29 Junie tot 4 Julie aan die toernooi in Oos-Border deel. ...Laerskool Vorentoe leerders presteer by die Radikale Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Daniël Barnard (graad 6) en Willem Barnard (graad 4) van Laerskool Vorentoe wat aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem het en puik ...Laerskool Vorentoe leerder deur na tweede rondte van die SWD-rugbyproewe
Sian Potgieter (graad 7) van Laerskool Vorentoe het aan die eerste rondte van SWD-rugbyproewe deelgeneem. Hy is gekies om aan die tweede rondte deel ...Laerskool Vorentoe muurbalspelers ontvang hul SA Platteland-kleure
Hanja Gildenhuys (graad 7) en Nicole Marais (graad 6) van Laerskool Vorentoe het hul SA Platteland-kleure vir Muurbal ontvang. Hulle was deel van die ...Laerskool Vorentoe leerder verwerf haar WP Jeugskou kleure
Simoné Hesse (graad 5) van Laerskool Vorentoe het deelgeneem aan die WP Jeugskou. Sy het die Junior Beef Kategorie gewen. Sy het tydens hierdie ...Laerskool Vorentoe muurbalspelers presteer by die Growthpoint Toernooi
Baie geluk aan die nege leerders van Laerskool Vorentoe leerders wat die vakansie aan die Growthpoint Muurbaltoernooi deelgeneem het. Hanja Gildenhuys was ook aangewys ...Laerskool Vorentoe netbalspeler deur na volgende rondte proewe
Hanja Gildenhuys (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die eerste rondte van die Eden Netbalproewe deelgeneem. Sy is deur na die ...Laerskool Vorentoe muurbalspeler wen die Friday Games Gold Cup
Baie geluk aan Ruben Marx (graad 6) by Laerskool Vorentoe wat as die wenner van die Friday Games Gold Cup aangewys was. Welgedaan Ruben!Laerskool Vorentoe tennisspeler het as deel van die Eden tennisspan aan die Synergy Cup deelgeneem
Laerskool Vorentoe se Daniël Barnard (graad 6) het vanaf 28 Februarie tot 2 Maart, as deel van die Eden tennisspan, aan die Synergy Cup ...Muurbal prestasie vir Laerskool Vorentoe
Hanja Gildenhuys (graad 7), Arnoux Rossouw (graad 7) en Ruben Marx (graad 6) het vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Bloemfontein Ope ...Laerskool Vorentoe leerder is opgeneem in die Eden span wat in Kwazulu-Natal aan die IPT’s gaan deelneem
Arnoux Rossouw is opgeneem in die Eden span wat in Kwazulu-Natal aan die IPT’s gaan deelneem. Hanja Gildenhuys en Nicole Marais is gekies om ...Laerskool Vorentoe hou Colorfest
Laerskool Vorentoe het op Vrydag, 14 Maart, ons jaarlikse colourfest aangebied. Met meer as 1 000 deelnemers was dit vetpret.Laerskool Vorentoe ruiter ontvang skitter uitslae
Laerskool Vorentoe ruiter Phoebe Viljoen (graad 4) het op 7 en 9 Februarie by die George Riding Club deelgeneem. Haar uitslae is as volg: ...







































