Laerskool Bellville-Noord hou jaarlikse baanatletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 24 Oktober, het Laerskool Bellville-Noord ons jaarlikse baanatletiekbyeenkoms gehou. Die Woensdagmiddag was die velditems afgehandel en die langafstande die Donderdagoggend. Vanjaar is Danica Capes (graad 7) aangewys as die Victrix Ludorum, en Milan Smal (graad 6) as die Victor Ludorum.










