Hoërskool Linden
Hoërskool Linden leerders leef hul kreatiwiteit uit op Nasionale vlak
Die Proscenium Dramakompetisie bied aan hoërskoolleerders van graad 8 tot 12 die geleentheid om individueel deel te neem en hul kreatiwiteit op nasionale vlak ...Hoërskool Linden 1 ste hokkiespanne wys hul staal in Kaapstad
Hoërskool Linden se 1ste-hokkiespanne het vanaf 31 Maart – 5 April die ongelooflike voorreg gehad om in Kaapstad aan die jaarlikse “Belgotex Sport Easter ...Hoërskool Linden netbalspelers gekies vir die Gauteng proewe
Baie geluk en sterkte aan die volgende o.14- tot o.17-netbalspeelsters van Hoërskool Linden, wat na afloop van die JOMO-netbalproewe gekies is om as deel ...Hoërskool Linden ruiter presteer uitstekend
Jordyn Stroh Gr. 8 van Hoërskool Linden het vanaf 10 tot 15 Maart by Maple Ridge aan die gesogte “Maple Ridge Discover Sport Presidents ...Hoërskool Linden ruiters begin die eerste kwalifiserende ronde van SANESA op ‘n hoë noot
Hoërskool Linden se ruiters het tydens verlede week se eerste kwalifiserende ronde van SANESA die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop! SANESA Q1 Ruiter: ...Hoërskool Linden leerder maak naam by die FilmIT-filmkompetisie
Baie geluk aan Makayla de Beer! Hoërskool linden se Makayla het tydens die FilmIT-filmkompetisie in Kaapstad ’n trofee gewen vir Beste Musiek-/Klankredigering vir haar ...Hoërskool Linden leerders ingesluit in die Southern Gauteng binnenshuise hokkiespanne
Hoërskool Linden is ongelooflik trots op die volgende drie Lindeniete wat onlangs in hul ouderdomsgroepe by die provinsiale binnenshuise hokkiespanne van Southern Gauteng ingesluit ...Hoërskool Linden danser kwalifiseer vir die SA span
Amoré Serfontein van Hoërskool Linden het verlede skoolvakansie aan die SACOPA (South African Championship of Performing Arts) deelgeneem. Sy het in die 13–15 ouderdomsgroep ...Die matriekraad is ingehuldig by Hoërskool Linden
Vandag is die nuwe Matriekraad tydens ‘n spogseremonie ingehuldig – ’n groep jong leiers wat met visie, integriteit en toewyding die pad vorentoe gaan ...HS Linden krieketspelers is opgeneem in die Johannesburg-Noord kriektspanne
Na afloop van die onlangse streek-krieketproewe is Hoërskool Linden trots om te kan sê dat die volgende 14 Lindeniete by die onderskeie Johannesburg-Noord kriektspanne ...Hoërskool Linden gholfspanne neem deel aan die Sentraal-Gauteng Gholfliga
Hoërskool Linden se gholfspanne het afgelope Maandag tydens hul tweede bepaling van die Sentraal-Gauteng Gholfliga nie teleurgestel nie. Die A-span eindig in die A-afdeling ...Hoërskool Linden leerders se passie en kreatiwiteit is van goeie gehalte
Baie geluk aan Lenise Ellis (Beste Skrywer) en Makayla de Beer (Beste Musiek- en Klankredigeerder) leerders van Hoërskool Linden met hul benoemings by die ...Hoërskool Linden leerder wen vier afdelings by die ATKV Digikuns
Baie geluk aan Phiané Oosthuizen leerder van Hoërskool Linden,hy het vier afdelings in die ouderdomsgroep 13–16 jaar by die ATKV-Digikuns gewen: Fotografie Illustrasie Digitale Illustrasie ...Hoërskool Linden Con Spirito Debatuitslae
Hoërskool Linden Con Spirito Debatuitslae. Baie geluk aan ons puik leerders . Juniors Linden 2 – 66% -Ingrid Kilian & Mia Groot Seniors Linden ...Hoërskool Linden landloopatlete presteer by die Randburg Cluster-kampioenskappe
Hoërskool Linden se landloop-atlete het in die Randburg Cluster-kampioenskappe by Hoërskool Vorentoe kompeteer om vir die opkomende D10 Kampioenskappe op 23 Augustus by Delta ...Hoërskool Linden skaakspelers presteer uitstekend
Sewe van Hoërskool Linden se skaakspelers het by Greenside High School aan die D10 Kampioenskappe deelgeneem en die skool se naam hoog gehou. Ons ...Hoërskool Linden presteer puik by die Interskole Redenaarskompetisie
Hoërskool Linden het trots deelgeneem aan die Interskole Redenaarskompetisie, waar ons leerders hul menings met selfvertroue en insig gedeel het. Baie dankie aan elke ...Hoërskool Linden leerder presteer puik by die 2de Gauteng Skerm Ranglys-kompetisie
Callista Wood (gr.10) van Hoërskool Linden skerm vir die Iksafa Skermklub en het aan die tweede Gauteng Skerm Ranglys-kompetisie vir die kalenderjaar deelgeneem. Sy ...Hoërskool Linden fietsryers presteer by die Cycle Lab MTB Skolereeks
Hoërskool Linden se fietsryers het die afgelope naweek by Riversands Farm Village aan die eerste wedren van hierdie jaar se Cycle Lab MTB Skolereeks ...Hoërskool Linden leerder verwerf haar Provinsiale kleure vir sagtebal
Lucca Leipoldt (gr.9) is Hoërskool Linden se eie sagtebal-ster! Sy neem oor Desember 2024 aan die Inter-distrik Sagtebal-kampioenskappe te Camp Discovery deel en verwerf ...Hoërskool Linden karateka ontvang sy 2de Dan Karate Swartbelt
Gustav Luus (gr. 12) het tydens die Maart-vakansie aan die SA JKA (Suid-Afrika Japan Karate Assosiasie) Gauteng Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem. Hy verower daar twee ...Hoërskool Linden se junior-krieketseuns het geskiedenis gemaak in die Finsbury-liga teen Dr. EG Jansen
Hoërskool Linden se junior-krieketseuns het Saterdag geskiedenis gemaak in die Finsbury-liga teen Dr. EG Jansen met ’n buitengewone vertoning! Simeon Kleynhans het die skare ...Hoërskool Linden se meer as 500kg doppies maak ‘n verskil in ‘n jong dame se lewe
Na afloop van die 2024 doppie-projek het Hoërskool Linden die doelwit van 500kg doppies oorskry! In samewerking met Northcliff Orthopaedic Centre het die skool ...Hoërskool Linden Sportprysuitdeling
Hoërskool Linden se sportsterre is vereer tydens hul jaarlikse sportprysuitdeling. Baie dankie aan elke ouer, leerder en organiseerder wat ons sportnaam so hoog hou. ...Hoërskool Linden se rugbyspelers word by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit
Drie van Hoërskool Linden se rugbyspelers is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit! Jandré Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) ...Hoërskool Linden se Matriekraad van 2024/2025
Hoërskool Linden se Matriekraad van 2024/2025 het vandag hulle baadjies ontvang en die Erekode geteken. Baie geluk aan ons Matriekraad van 2024/2025 en veral ...Hoërskool Linden leerders neem deel aan die SAARA-skietkompetisie
Tydens die SAARA- skietkompetisie wat op 31 Augustus gehou is, behaal Isabella Cilliers die algehele 2de-plek in die Dames o.20 10m Olimpiese afdeling en ...Hoërskool Linden leerder skitter in fotografie
Hoërskool Linden leerder Phiané Oosthuizen het ‘n uitstekende 5de plek behaal by die “Photographic Society of South Africa” in die Junior Impala trofee afdeling. ...Hoërskool Linden krieketdogters word ingesluit Gautengspanne
Baie geluk aan die volgende drie Hoërskool Linden krieketdogters wat na afloop van die Johannesburg-Noord krieketproewe by die Johannesburg-Noordspanne ingesluit is wat aan die ...Hoërskool Linden atlete neem deel aan die BestMed Top 20 Egoli Grand Prix Atletiekbyeenkoms
22 van Hoërskool Linden se atlete het aan die BestMed Top 20 Egoli Grand Prix Atletiekbyeenkoms by UJ Atletiekstadion deelgeneem en hulself uitstekend van ...Hoërskool Linden se koor tree op by die Forte rondte van die Con Spirito Eisteddfod
Hoërskool Linden se koor tree op by die Forte rondte van die Con Spirito Eisteddfod. Hulle verower ‘n ongelooflike 94% (A++) vir hul koorprogram. ...Hoërskool Linden leerders het deelgeneem aan die Con Spirito nasionale rondte
Die volgend leerders het deelgeneem aan die Con Spirito nasionale rondte vir verskeie aktiwiteite: Kuns: Phiane Oosthuizen – sy is itemwenner in die volgende ...Hoërskool Linden toere oor die vakansie
Baie geluk aan die volgende 12 netbaldogters wat vir die volgende rondte JOMO-proewe op 2 April by Hoërskool Florida gekwalifiseer het: o.14: Katelynn Diedericks, ...Hoërskool Linden matriekuitslae
Hoërskool Linden matriekuitslae 2023 100 % slaagsyfer 92.9 % van Matrieks kwalifiseer vir Universiteitstoelating ‘n Totaal van 285 onderskeidings word behaal (2 A’s per ...Hoërskool Linden vereer leerders tydens Spogaande
Hoërskool Linden se matrieks van 2023 is onlangs vereer vir hulle harde werk in Akademie, Sport en Kultuur. SPORT Hoërskool Linden se jaarlikse Sportprysuitdeling ...Hoërskool Linden sport sterre maak trots
Linden spog met Senior Protea-skut. Suné Boshoff, ons eie Protea-skut, is verkies as lid van die Junior Protea Skietspan Suid-Afrika wat deelgeneem het aan ...Matriekuitslae 2022 HS Linden Akademie die 4de beste Afrikaanse skool in Gauteng
Volgens die Solidariteit Matriekuitslae verslag was Hoërskool Linden as 4de beste akademiese skool in Gauteng in 2022 aangewys. Die uitslag is gebasseer op onderskeidings ...Hoërskool Linden Swem interhoër span wen interhoër 2023
Hoërskool Linden Swem interhoër span, wen interhoër 2023. Dit was ‘n opwindende swem interhoër-dag vir Linden. Hoërskool Linden se swemspan het by hulle swem-interhoër ...Hoërskool Linden tennisspelers presteer
Hoërskool Linden se Seuns- en Dogters-tennisspanne het aan die onderskeie tennis-interhoërs deelgeneem en uitstekend gevaar. Die Dogters B-span is as die algehele wenners aangewys. ...Hoërskool Linden Atletiekuitslae
Hoërskool Linden het 20 atlete gehad wat vir die Gauteng Kampioenskappe van 2023 gekwalifiseer het. Dit sluit in: Uné van den Berg (Dogters o/15: ...








































