Hoërskool Linden fietsryers presteer by die Cycle Lab MTB Skolereeks
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden se fietsryers het die afgelope naweek by Riversands Farm Village aan die eerste wedren van hierdie jaar se Cycle Lab MTB Skolereeks deelgeneem.
Welgedaan, ons is trots op julle!
















