Laerskool Rooihuiskraal fietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal het deelgeneem aan die fietsry liga by Riversands Farm Village waar die fietsryers baie goed gevaar het en ons naam hoog gehou het! Rooimier Trots!
Die volgende Rooimiere het in die top 20 klaar gemaak:
- Kate van Dyk – 5de plek (Nipper girls 9)
- Ben van Dyk – 10de plek (Nipper boys 10)
- JP du Preez – 19de plek (Nipper boys 10)














