Hoërskool Volksrust fietsryers behaal elk ʼn 3de plek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust fietsryers behaal elk ʼn 3de plek. Die Mpumalanga Provinsiale Fietsry Skole reeks het onlangs begin en Francois en Danél de Jager het die afgelope naweek in Piet Retief gery. Albei hierdie Volkies verwerf ʼn mooi derde plek. Daar is nog ʼn hele paar padwedrenne wat voorlê vir vanjaar en ons wens hulle alle sterkte hiermee toe.
![]()










