Hoërskool Framesby se eerste tennisspan spog met nuwe klere
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby se eerste tennisspan spog met nuwe klere! Dankie aan die twee borge wat ons eerste seuns en – meisiestennisspan se klere geborg het. Nou is ons weer reg vir die winter tennisseisoen.











