Laerskool Kathu Tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Kathu se o.10A Seuns en dogters het aan Graaff-Reinette se tennis toernooi deelgeneem. Die o.10A seuns het ’n silwer medalje gekry by die toernooi en die o.10 dogters het 6de geëindig. Ons is baie trots op ons tennis spelers. Hulle het baie goed gevaar. Die tennis spelers het so baie gegroei. Dankie aan Laerskool Kathu dat ons kon deelneem aa die tennis toernooi.
o.10 B seuns neem deel aan Graaff-Reinette se Tennis toernooi 24 – 26 Augustus 2023. Hulle wen hul 5 wedstryde eindig 1ste en kom terug as kampioene! Ons is baie trots op hulle en dankie dat die skool ons hierdie geleentheid gee het om te gaan toer. Dankie aan al die ouers wat ook saam met ons op hierdie toer gegaan het. Dit was een wat in die geskiedenis boeke gaan staan vir ewig!




















