Laerskool Aliwal-Noord bied hul eerste tennistoernooi aan
ADVERTISEMENT
Op Saterdag 2 November het Laerskool Aliwal-Noord sy eerste tennistoernooi aangebied. Daar het 13 spanne deelgeneem, waar byna 100 wedstryde plaasgevind het. Beginner tot “briljantjie” het die dag vreeslik geniet.Congratulations to the Pickle Power and Pink Panthers that walked away as the u’13 champions of the day. Baie geluk ook aan die Dare Devills en Racket Rebels wat as wenners van die onder 10 katogorie weggestap het. We want to thank our sponsors who made the day possible, and we are looking forward to seeing all the players again next year.























