Regional News
Hoërskool Bredasdorp vs Hoërskool Dirkie Uys
Hoërskool Bredasdorp en Hoërskool Dirkie Uys het mekaar onlangs in opwindende sportwedstryde gepak waar spelers van beide skole hul beste op die veld gelewer ...Pietermaritzburg Girls’ High School sporting spirit shines bright
Pietermaritzburg Girls’ High School Hockey Heroes Make Their Mark. The GHS hockey teams showed grit and determination across the codes in all their fixtures ...- Durban Girls' CollegeFerrum High SchoolGrantleigh SchoolsHoërskool Greytown High SchoolSt Anne's Diocesan CollegeSt John's Diocesan School for GirlsWembley College
SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge uMvoti and oThukela Regional
Back again, Wartburg Kirchdorf School successfully defended their title and hoisted the uMvoti and oThukela Regional trophy for the eighth time at the SPAR ... Reddam House Bedfordview student takes debating talent to Harvard stage
A Grade 10 student from Reddam House Bedfordview is making her mark on the international debating circuit after competing at one of the world’s ...The one habit that separates SA’s top-performing learners from the rest
As the final exam period approaches, Grade 11 to 12 learners across South Africa enter a high-stakes academic phase where their marks will begin ...Vrystaat-stoeiers blink uit by SAWF Greco-Roman Nasionale Kampioenskappe
Die SAWF Greco-Roman Nasionale Kampioenskappe het die naweek van 30 Mei 2026 plaasgevind, waar die Vrystaat-span uitstekende prestasies gelewer het teen van die land ...New Horizon College Annual Fun Day a huge success
The New Horizon College Annual Fun Day, held on 28 May 2026, was a day filled with excitement, laughter, and unforgettable memories for learners ...Hoërskool Bredasdorp sportsentrum droom groei
Die bouwerk aan die nuwe sportsentrum en busstoor het amptelik begin, en groot opgewondenheid heers oor hierdie betekenisvolle uitbreiding van Hoërskool Bredasdorp se fasiliteite. ...Hoërskool Die Wilgers bedank personeellid vir 39 jaar se toewyding
Met groot waardering en dankbaarheid groet Hoërskool Die Wilgers vandag vir Brown Mmola wat ná bykans 39 jaar se toegewyde diens aan die skool ...Baie geluk aan Hoërskool Langenhoven Wes-Kaap verteenwoordigers
Hoërskool Langenhoven is trots om ons Wes-Kaap-verteenwoordigers bekend te maak! Baie geluk aan Lize Retief (Willows O,15) en Erin Hardnick (Oaks O.16) wat gekies ...Laerskool Durbanville neem deel aan die Oppietong Af-redenaarskompetisie
10 van Laerskool Durbanville Durbie-sprekers het aan die semi-finaal van die Oppietong-redenaarskompetisie deelgeneem. Daarna is 5 sprekers genooi om aan die Nasionale Finaal deel ...Hoërskool Langenhoven sport prestasie
Hoërskool Langenhoven is trots op Chelsea Saayman se uitstekende prestasie tydens die tweede ASWD-landloopliga wat in Mosselbaai plaasgevind het. Chelsea het aan die ...Hoërskool Swellendam meet kragte teen Hoërskool Langenhoven
Hoérskool Swellendam se rugbyspanne het onlangs teen Hoérskool Langenhoven kragte gemeet. Van die eerste fluitjie af was die energie op die veld tasbaar, en ...Vredekloof Spar ondersteun Laerskool Vredekloof terwyl leerder uitblink in sport
Laerskool Vredekloof wil graag sy opregte dank en waardering uitspreek teenoor Vredekloof Spar vir hul ruim borgskap van sportklere aan die skool se eerste ...Ardagh for Education opens new Science Resource Centre at Masiqhakaze Secondary School
Ardagh Glass Packaging-South Africa, in partnership with implementing partner PROTEC, has officially opened a new Science Resource Centre at Masiqhakaze Secondary School. The centre, ...Ligbron Akademie vir Tegnologie gholfspan skitter met silver in Mpumalanga Finale
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste gholfspan het as naaswenners uit die stryd getree tydens Gholf RSA se Mpumalanga uitspele. Hierdie vertoning beteken dat ...Cannons Creek Independent Primary School hosted its Winter Music Recital
Cannons Creek Independent Primary School hosted its Winter Music Recital, entitled “Melodies from the Movies”. Appreciation was extended to the parents for their support; the team ...Ligbron Akademie vir Tegnologie sluit hokkie seisoen op ‘n hoë noot af
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne het in hul laaste ligawedstryde vir die seisoen kragte gemeet teen Hoërskool Ermelo. Dit was ‘n goeie dag ...Hoërskool Langenhoven Kultuurprestasies
Hoërskool Langenhoven redenaars het puik presteer tydens die ATKV-Redenaarskompetisie in Worcester op 6 Mei. Die voglende leerders het deurgedring het na die semi-finale rondte ...Grantleigh Schools dansers set for the Global Stage
Grantleigh Dancers Set for the Global Stage: Heading to Budapest and Ireland in just a couple of weeks, Grantleigh School is immensely proud to ...Hoërskool Swellendam redenaars laat die tonge klap
Op 5 Mei 2026 het ’n groep leerders van Hoérskool Swellendam aan die eerste rondte dieATKV redenaarskompetisie by Worcester Drostdy deelgeneem. Leerders het in ...Hoërskool Driehoek skaakspanne maak naam
Hoërskool Driehoek het gekwalifiseer vir die Sedibeng Skaak-prysuitdelingsfunksie wat Vrydag plaasgevind het, en ons is HOEKIE-trots op die volgende toekennings wat ontvang is: Sedibeng ...Hoërskool Langenhoven leerder blink uit in AdMaths
Hoërskool Langenhoven is trots op Ben Fouché se besondere prestasie in AdMaths (Advanced Mathematics). Ben het ’n uitstekende 100% behaal en is aangewys as ...Parktown on top in nine-try thriller against Saints in King Price Derby Series
Parktown Boys’ High came out on top of a nine-try thriller against St Stithians College in a King Price Derby Series clash on Baytopp ...Dundee High School vs Greyton High School
Dundee High School learners delivered a weekend packed with determination, skill and school spirit against Greytown High across multiple sporting codes. On the hockey ...Cambridge High School sport results
Cambridge High School teams delivered outstanding performances in this week’s sporting fixtures, proudly representing the school with determination, teamwork and sportsmanship. From exciting victories ...Hoërskool Swellendam netbal vaar puik
Op Maandag 18 Mei 2026 het Hoërskool Swellendam netbalwedstryde teen Hoérskool Langenhoven in Riversdal gespeel. Die wedstryde was uitdagend en die Swellies het hul ...Laerskool Aliwal -Noord vs Zastron Gekombineerde Skool
Laerskool Aliwal-Noord se rugbyspanne het op Donderdag, 21 Mei, na Zastron gereis vir ’n opwindende dag van rugby teen Zastron Gekombineerde Skool. Die spelers ...Netbaldag by Laerskool Bellville-Noord
Saterdag, 23/5, het Laerskool Bellville -Noord weer die uiters gewilde BN Netbaldag aangebied. Die skole wat teenwoordig was, was onsself (Bellville-Noord), Aristea, De Tyger, ...Laerskool Truida Kestell leerders presteer uitstekend in Nautilus Wiskunde
Baie geluk aan Luther Nel en Elizabeth van Staden van Laerskool Truida Kestell met hul uitstekende prestasies in die Nautilus Wiskunde-kompetisie. Elizabeth het ‘n ...Stoei prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Primêre Skool Naudeville leerders Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die SAWF Greco Roman National Championship en uitstekend ...Dundee High School vs Greyton High School
Dundee High School learners delivered a weekend packed with determination, skill and school spirit against Greytown High across multiple sporting codes. Rugby battles tested ...Afrikaanse Hoër Meisieskool swemmer presteer by die 17de Afrika Kampioenskappe
17de Afrika Swemkampioenskappe 2026. Oran, Algerië. Afrikaanse Hoër Meisieskool is trots op Mila se fantastiese prestasies op die internasionale verhoog! Goud in die 200m ...ATKV-Redenaars 2026 prestasies vir Laerskool JJ van der Merwe
Baie geluk aan Laerskool JJ van der Merwe-leerder Amjee Mentz met haar uitstaande prestasie! Amjee het uitstekend gevaar in die ATKV-redenaarskompetisie en is as ...Afikaaans is amptelik 101 jaar oud en Laerskool Durbanville vier saam fees
Op Vrydag 8 Mei was Afrikaans amptelik 101 jaar oud. Almal weet dat Afrikaans reeds voor hierdie amptelikwording bestaan het en naas Hollands en ...Spelkampioene maak Laerskool Truida Kestell trots
Baie geluk aan die leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat deurgedring het om aan die WOW Spelfees-streekuitdunne deel te neem, wat op 5 Augustus ...Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad
Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad Wynland-speelsters: Emma-Marie Morkel (o. 12) Stella Jacobs (o. 13) Hulle neem van 15 – 18 Julie 2026 in ...Hoërskool Bredesdorp VRL en Matriekraad hou spanbou
Die VRL en Matriekraad van Hoërskool Bredasdorp het onlangs ’n onvergeetlike spanbou en ontwikkelingsuitstappie na Kaapstad onderneem. Hulle het op die ikoniese Rooibus-toer die ...Hoërskool Stellenbosch leerders skitter aan die Afrikaans Huistaal taalquiz
Drie van ons graad 11-leerders het op 13 Mei aan die Kaapse Wynlande se Afrikaans Huistaal taalquiz uitdunne deelgeneem. Al drie leerders van Hoërskool ...Rugby prestasie vir Laerskool Stellenbosch leerder
Baie geluk aan Laerskool Stellenbosch leerder André Grobler wat gekies is vir die WP o.13-rugbyspan – ’n besonderse prestasie wat getuig van harde werk, ...








































