Primêre Skool Naudeville redenaars deur na SALA Semi-finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van die SALA-redenaars wat 29 Augustus by Eunice plaasvind.
- Lumé van Aardt
- Frederich Barnard
- Lenique Loggenberg
- Elle-Anne Roper
- Eugene Smith
- Hanno van Jaarsveld
- Kiara Barnard (afwesig vir foto)
- Mila-Ne Botes
- Lizé Blom
- Nicko Loggenberg










