Laerskool Randhart presteer by die eerste uitdunne van die ATKV-redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart presteer by die eerste uitdunne van die ATKV-redenaars. Geluk aan ons 7-sprekers wat na die semi-finaal deurdring. Julle hét ons oortuig dat julle kán!
- Graad 3 -Dietrich Brauns,Logan Jacobs
- Graad 4 -Marnelle Moroney,Megan Hopley
- Graad 5 -Milan Potgieter
- Graad 7 – Ava Allen, Marichke Pucjlowski









