Laerskool Wierdapark graad 3 spanredenaars stap weg met eersteplek
ADVERTISEMENT
Ons Wieries het die naweek deelgeneem aan die Kansvatters redenaars finaal.Laerskool Wierdapark gr. 3 spanredenaars was so ougat dat hulle sommer met die eerste plek weggestap het! Baie geluk aan Milahné van der Merwe, Willem Fraser, Marko Jacobs en Miané van den Heever met julle pragtige prestasie!
English Persuasive Speech
- Ankia Killian – 1st place
Afrikaans Vermaaklikheid
- Ankia Killian – 2de plek
Afrikaans Voorbereid
- Marinel Coetzee – 2de plek
Afrikaans Onvoorbereid
- Jano Bosch – 5de plek
Afrikaans Voorbereid
- Willem Fraser – 2de plek
- Marko Jacobs – 3de plek










