Hoërskool Zwartkop redenaar is deur na die ATKV Streeks finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Amoné Roux – Graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop wat deur is na die Streeks finaal van die ATKV redenaars! Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en wens jou alle sterkte toe vir die volgende rondte. Hou aan om te skitter – jy maak die Zwarries trots!

Amoné Roux








