Hoërskool Rob Ferreira redenaars skitter in die Nasionale Op die Tong Af redenaars kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira redenaars skitter in die Nasionale Op die Tong Af redenaars kompetisie. Die uitslae was soos volg.
- Palesa Mhlabane eindig Gr 12 eindig 8ste in Suid-Afrika
- Peculio Mathebula Gr 10 eindig 1ste in Suid-Afrika.












