Laerskool Wierdapark se tonge het behoorlik geklap by Oppie Tong Af Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark se tonge het behoorlik geklap by Oppie Tong Af / On the tip of your tongue se Nasionale finaal in verskeie afdelings. Julle harde werk regdeur die jaar is beloon en ons ongelooflik trots op ons kinders wat so mooi presteer. Welgedaan Wieries!
Hier volg die uitlsae waarop ons verskriklik trots is:
Gr. 1 Afrikaans Voorbereid
- Adriaan Coetzee – 4de
- Vera van Deventer – 1ste
Gr. 3 Afrikaans Voorbereid
- Milahné v. d. Merwe – 5de
- Marko Jacobs – 1ste
Gr. 5 Afrikaans Voorbereid
- Miandi v. d. Merwe – 6de
- Linka Fraser – 1ste
Gr. 6 Afrikaans Voorbereid
- Mieke Alers – 12de
Gr. 7 Afrikaans Voorbereid
- Emma v. d. Walt – 3de
- Jano Bosch – 2de
Gr. 7 Afrikaans ONvoorbereid
- Ankia Killian – 9de
- Jano Bosch – 2de
Gr. 7 Afrikaans Vermaaklikheid
- Ankia Killian – 4de
Gr. 7 English Unprepared
- Ankia Killian – 1ste
Gr. 5 spanredenaars – 2de
- FJ Kitching
- Linka Fraser
- Emma Fourie
- Miandi v. d. Merwe



























