Laerskool Bastion Radikale Redenaars presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Keanu Whittaker, Nicole Abrahams en Elzine van der Linde wat deur is na die nasionale finaal van Radikale Redenaars. Ons will ook vir Taylin Steyn en Adrian Louw gelukwens met die behaal van die semi-finaal van die Radikale Redenaars wat plaasvind op 24 Mei by Laerskool Bastion.
![]()










