Paul Roos Gimnasium
-
Paul Roos Gimnasium swemmers is gekies vir die Afrika-jeugspele
Twee van Paul Roos Gimnasium se swemmers is gekies om vanaf 10 tot 20 Desember aan die Afrika-jeugspele in Angola deel te neem. Baie ... -
Paul Roos Gimnasium se swemmers presteer
Twee van ons spanne het verlede week aan die jaarlikse Fastest Four Gala by Bridge House deelgeneem. Paul Roos Gimnasium se swemmers was beslis ... -
Wiskunde prestasie vir Paul Roos Gimnasium
In September het die Suid-Afrikaanse Wiskundespankompetisie plaasgevind. Met ‘n verstommende 92% het Paul Roos Gimnasium se Daniel Chemaly (links) die hoogste punt van die ... -
Paul Roos Gimnasium o.15-A krieket klop Paarl Gimnasium
Paul Roos Gimnasium o.15 A krieket klop Paarl Gimnasium. 15A Krieket vs Paarl Gimnasium 15A (weg) PRG: 324/9 Enré van Zyl 145 Aiden Titus ... -
Paul Roos Gimnasium Krieket uitslae vs Hoër Jongenskool Paarl
Paul Roos Gimnasium Krieket uitslae vs Hoër Jongenskool Paarl. Die maroenmasjien het ʼn uitstekende week van resultate teen hul Paarl bure beleef. Paul Roos ... -
Paul Roos Gimnasium vier talentvolle musikant se prestasie
Graad 11-leerder Hermanus Schmidt het onlangs die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie gewen een van Suid-Afrika se mees gesogte kompetisies vir jong klassieke musici onder 20 ... -
Welslae Paul Roos Gimnasium Tennisspanne
Baie geluk aan die Paul Roos Gimnasium-tennisspanne wat onlangs aan die Boland-tennisliga deelgeneem het. Die PRG-spanne het al hul wedstryde gewen. Uitslae was soos ... -
Paul Roos Gimnasium seuns het aan die o.16 EPD-wedstryd deelgeneem
Baie geluk aan die volgende Paul Roos Gimnasium seuns wat gedurende die vakansie aan die o.16 EPD-wedstryd deelgeneem het. Die kamp het by Boland ... -
Paul Roos Gimnasium Koshuis leiers vir 2026
Ons kondig met trots die nuwe Paul Roos Gimnasium Koshuis HK’s vir 2026 aan. Nova-koshuis: Prima-koshuis: -
Paul Roos Gimnasium Z-dag
Op 15 Oktober het Paul Roos Gimnasium die matriekklas van 2025 gegroet. Die dag het begin met die tradisionele afskeidsdiens, gevolg deur die matriektee ... -
Rugby prestasie vir Paul Roos Gimnasium
Paul Roos Gimnasium is baie trots op Thomas Meyer en Werner de Bruin wat gekies is om deel van die SA o.16 EPD (“Elite ... -
Paul Roos Gimnasium atlete neem aan die eerste PRG Spele deel
Die Paul Roos Gimnasium-leerders het op 23 September aan die eerste PRG Spele deelgeneem. Dit was ‘n groot sukses en ons sien uit na ... -
Paul Roos Gimnasium eerste XI teen HS Strand eerste XI krieketspan
Paul Roos Gimnasium se eerste XI het teen HS Strand eerste XI krieketspan gespeel. Hoërskool Strand 102 vir 6 na 20 beurte PRG 103 ... -
Paul Roos Gimnasium koor wen die bekende Tygerberg Eisteddfod
Die Paul Roos Gimnasium koor is onlangs as wenners van die bekende Tygerberg Eisteddfod aangekondig. In die finaal van kompetisie in die Endler-saal het ... -
Paul Roos Gimnasium verwelkom nuwe rektor
Paul Roos Gimnasium verwelkom graag vir meneer Jannie de Villiers as die 17de rektor van Paul Roos Gimnasium. Sy amptelike inhuldiging hierdie week beteken ... -
Paul Roos Gimnasium leerder het die Johann Vos Musiekkompetisie gewen
Hermanus Schmidt (graad 11) het die Johann Vos Musiekkompetisie gewen. Dié gesogte kompetisie word jaarliks deur Hoërskool Bellville aangebied. Na die bekende pianis, Roelof ... -
Paul Roos Gimnasium Rugby-Toekennings 2025
Paul Roos Gimnasium het hierdie week ’n onvergeetlike rugbyseisoen gevier tydens die jaarlikse PRG Rugby-Jaareindtoekenningsaand. Dit was ’n aand van trots waar ons uitstaande ... -
Paul Roos Gimnasium Interskole vs Grey College uitslae
Paul Roos Gimnasium Interskole vs Grey College uitslae: Rugby:PRG het ʼn uitstekende naweek in Bloemfontein beleef. PRG neem deel aan 28 wedstryde en wen ... -
[Interview] Paul Roos Gymnasium – First team rugby captain – Luke Kent
Read the special edition newspaper for Classic Clash between Grey College vs Paul Roos here. Filled with team photo’s, interviews and all the action. We ... -
[Interview] Paul Roos Gymnasium – First team hockey captain -Christo Swanepoel
Read the special edition newspaper for Classic Clash between Grey College vs Paul Roos here. Filled with team photo’s, interviews and all the action. We ... -
Grey College vs Paul Roos: Paul Roos Gimnasium se ander sportspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Grey College en Paul Roos hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is Paul ... -
Paul Roos Gimnasium vs Rondebosch Boys’ High School
Die laaste tuiswedstryd vir 2025 was Saterdag op Markotter beslis teen Rondebosch Boys’ High school. Die Maroen Masjien het op alle silinders gevuur en ... -
Paul Roos Gymnasium learners received prizes at the UCT Maths Competition
The following learners of Paul Roos Gymnasium received prizes at the UCT Maths Competition prize giving last night: – Grade 11 pairs: Josh Fynn ... -
Paul Roos Gymnasium Hockey vs Rondebosch Boys’ High
Paul Roos Gymnsium hosted Rondebosch on the Maties astro recently and enjoyed a wonderful day of results. Here Christo Swanepoel is on a run ... -
Paul Roos Gimnasium neem deel aan die Pronk Podium Toneelfees
Paul Roos se produksie, Raap, onder leiding van meneer Nelson en Juffrou Caine het op 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasionale ... -
Paul Roos Gimnasium eerstegholfspan wen die SA Skole Gholfkampioenskappe
Veels geluk aan die Paul Roos Gimnasium eerstegholfspan wat daarin kon slaag om die SA Skole Gholfkampioenskappe in Middelburg te wen. Die laaste keer ... -
Paul Roos Gimnasium leerder vier sy 50ste wedstryd
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium se Keenan Stoffels wat onlangs sy 50ste wedstryd vir die eerste rugbyspan gespeel het. -
Paul Roos Gimnasium Provinsiale rugby 2025 prestasies
Paul Roos Gimnasium spog in 2025 met 17 rugbyspelers by die provinsiale rugbyweke. Elf seuns is betrokke by die onderskeie Cravenweek-spanne, terwyl ses by ... -
Paul Roos Gimnasium Hokkie uitslae vs Wynberg
Paul Roos Gimnasium Hokkie het ʼn suksesvolle naweek teen Wynberg beleef Uitslae: 19A wen 3-1 19B wen 5-1 19C gelykop 1-1 19D wen 9-0 ... -
Paul Roos Gimnasium domineer Boland-hokkiespanne
Paul Roos Gimnasium domineer Boland-hokkiespanne. Die Boland-hokkiespanne bestaan in 2025 weereens grotendeels uit PRG-hokkiespelers. Nie minder nie as 52 spelers is vanjaar oor die ... -
Paul Roos Gimnasium-debat het uitgeblink by die Wes-Kaapse Dink-of-sink-kompetisie
Paul Roos Gimnasium-debat het hierdie jaar uitgeblink by die Wes-Kaapse Dink-of-sink-kompetisie wat op 23 Mei te Hoërskool DF Malan plaasgevind het. Lian Winckler, Retief ... -
Paul Roos Gimnasium Bergfietsry prestasie
Dit is sover ʼn uitstekende jaar vir die Paul Roos Gimnasium Bergfietsryspan. Vier van ons seuns is nasionale kampioene in hul onderskeie ouderdomsgroepe! -
Paul Roos Gimnasium ATKV Debat prestasie
Na afloop van die ATKV-streeksuitdunne te Hoërskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie wat ... -
Paul Roos Gimnasium speel Gholf teen Paarl Boishaai
Die Paul Roos Gimnasium gholfers het op Maandag 19 Mei teen Hoër Jongenskool Paarl by die Stellenbosch Gholfklub kragte gemeet. Ons spanne het uitstekend ... -
Paul Roos Gimnasium bied beKoor met groot sukses aan
Op 7 Mei is die 12de Paul Roos Gimnasium beKoor met groot sukses aangebied. Hierdie konsert is al ‘n bekende Stellenbosch-geleentheid waartydens skole jaarliks ... -
Paul Roos Gimnasium vs Paarl Gim 19A-hokkie
Paul Roos Gimnasium vs Paarl Gim 19A-hokkie:Die maroen masjien se eerste hokkiespan het Vrydagaand daarin geslaag om die Paarliete 6-2 op die Maties-astro te ... -
Paul Roos Gimnasium fietsry uitslae
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium bergfietsryer Luca Zietsman (Junior Boys-kategorie) wat onlangs die SA Enduro-kampioenskappe by Summerplace Game Reserve naby Vaalwater gewen het. -
Paul Roos Gymnasium Golf Shines at the Zimbabwe Junior Open
Paul Roos Gymnasium golfers proudly competed in the Zimbabwe Junior Open for the first time, with each team made up of three players. PRG’s ... -
Paul Roos Gimnasium kraai koning by Hibbert-toernooie
Die Paul Roos Gimnasium-spanne het hierdie jaar weer daarin geslaag om drie medaljes by die gesogte Hibbert toernooie in Gqeberha te wen. Die o.14- ... -
Paul Roos Gimnasium gholfspanne eindig eerste en tweede in die Boland-streekstoernooi
Baie geluk aan ons gholfspanne wat eerste en tweede gekom het in die Boland-streekstoernooi wat onlangs op Devonvale gespeel is. ‘n Spesiale geluk aan ...








































