Laerskool Bastion
Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp vir 2026
Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp deur by van die bestes te gaan kers opsteek. Hulle het Sportisimo se netbalafrigtingskursus op 17 en ...Laerskool Bastion o.13A krieketspan verpletter Lockers van Engeland
Laerskool Bastion se o.13A het Saterdag vir Lockers van Engeland met 210 lopies verpletter. Bastion se ster met die kolf was Zandré Müller, wat ...Laerskool Bastion leerders presteer in redenaars
Van Laerskool Bastion se redenaars het in Gauteng gewys dat hulle Bassies met die bestes in die land kan saampraat. Hulle is super-trots op ...Laerskool Bastion redenaars kan met die beste in SA praat
Laerskool Bastion se redenaars het in Gauteng gewys dat ons Bassies met die bestes in die land kan saampraat. Ons is super-trots op ons ...Bastion Primary archery team excel at the AGA-SA National Champs
Bastion Primary are incredibly proud of our archery team for their outstanding performance at the AGA-SA National Championships that were held from 7–10 October ...Laerskool Bastion se leerders presteer aan die Paarl Vallei Eisteddfod
Drie van Laerskool Bastion se leerders het besonders goed gevaar by die Paarl Vallei Eisteddfod deur kategoriewenners by die tekenafdeling van die kunswedstryd te ...Bastion Primary School Top10 Academic Achievers Term 3
Congratulations to Bastion Primary School Top 10 Academic Achievers of term 3!Laerskool Bastion leerders presteer in Boogskiet
Laerskool Bastion is ongelooflik trots op ons boogskietspan vir hul uitmuntende prestasie tydens die AGA-SA Nasionale Kampioenskappe wat van 7–10 Oktober 2025 in Polokwane, ...Laerskool Bastion robotikaspanne kwalifiseer vir die WRO Nasionale kompetisie
Laerskool Bastion het nie net een nie, maar twee spanne gehad wat vanjaar tydens die provinsiale rondte van die WRO (World Robot Olympiad)-kompetisie gekwalifiseer ...Laerskool Bastion leerder gekies vir die 2025 o.12 WP rugbyspan
Baie geluk aan Jean Strydom van Laerskool Bastion wat as lid van die WP o.12-rugbyspan vir 2025 gekies is. Sterkte Jean met die toernooi ...Laerskool Bastion se o.11A rugbyspan het 674 punte vir die seisoen aangeteken
Laerskool Bastion is besonders trots op die prestasies van hul o.11A-rugbyspan tydens die afgelope seisoen. Die seuns het slegs een wedstryd verloor, en ‘n ...Bastion Primary School orators selected to take part in the National Final of the Kansvatter Orators’ Competition
Bastion Primary School boasts with five learners who were selected to take part in the national final of the Kansvatter Orators’ Competition in Pretoria. ...Laerskool Bastion krieketspelers slyp hul vaardighede vir die krieketseisoen
Dit is nou wel steeds die derde kwartaal, maar Laerskool Bastion maak solank gereed vir die sport van die vierde kwartaal. Onlangs is daar ...Laerskool Bastion landloopatlete ontvang hul Kaapse Metro-kleure
Laerskool Bastion spog met hierdie sewe leerders wat Kaapse Metro-kleure vir landloop ontvang het.Laerskool Bastion spog met twee kategoriewenners by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod
Laerskool Bastion is bevoorreg om twee kategoriewenners by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod te hê. Lália Crous (links) het die kategorie gedramatiseerde prosa vir graad ...Bastion Primary learners excel in Cross Country
Bastion Primary School would like to congratulate their cross country athletes on their achievements during the WP finals on Sat, 17 August: u.9 Lynn-Rhee ...Laerskool Bastion o.13A Netbalspan presteer by die Stellenbosch-toernooi
Baie geluk aan Laerskool Bastion o.13A-netbalspan wat die bronsmedalje by die Stellenbosch-toernooi gewen het! Ons is ongelooflik trots op die spanwerk, deursettingsvermoë en Bassie-gees ...Laerskool Bastion leerlinge presteer in die inkleurprent-kompetisie
Laerskool Bastion se inkleurprent-kompetisie was ‘n reusesukses te danke aan al ons leerders wat deelgeneem het. Die onderstaande leerders is gekies as die wenners ...Laerskool Bastion Top 10 Kwartaal Twee
Baie geluk aan al die leerders van Laerskool Bastion wat die top 10 in hul graad bereik het!Bastion Primary School rugby players excel at the Western Province XV Team
Bastion Primary School are pleased to report that the following four Bassie u.13A rugby players represented the Western Province XV team at the Rugby ...Bastion Primary learner excel at Chess
Maunia Pieterse took part at the Western Cape School Chess Individual Championships in Worcester. She won 3 out of her 6 games in the ...Laerskool Bastion stel hulle nuwe adjunkhoof bekend
Ons wil graag vir Mev. Danélle van Rensburg gelukwens met haar amptelike nuwe pos as Adjunkhoof by Laerskool Bastion. Mev. van Rensburg se liefde ...Laerskool Bastion leerders spog met hul kreatiwiteit
Hulle het verbeeldingryke diere en kleurvolle voertuie geskep, asook futuristiese geboue en fantasiewesens. Die resultate was absoluut ongelooflik. Ons leerders het ons regtig beïndruk ...Bastion Primary School participate in the AMESA Mathematics Olympiad
Some of Bastion Primary School learners recently participated in the AMESA Mathematics Olympiad, putting their logic and problem-solving skills to the test. Their determination ...Bastion Primary Hockey Teams Shine
Bastion Primary School’s hockey teams have been making waves this season with standout performances and unwavering team spirit.As they gear up for their upcoming ...Laerskool Bastion Radikale Redenaars presteer uitstekend
Baie geluk aan Keanu Whittaker, Nicole Abrahams en Elzine van der Linde wat deur is na die nasionale finaal van Radikale Redenaars. Ons will ...Laerskool Bastion se seniorkoor sluit die seisoen op ‘n hoogtepunt af
Laerskool Bastion se seniorkoor het hul seisoen afgesluit met ’n vertoning saam met Jak de Priester by Laerskool Eikestad se beSing Koorfees.Laerskool Bastion atlete neem deel aan die Bredasdorp Top 10 Skole atletiekbyeenkoms
Sommige van die Laerskool Bastion-atlete het deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 Skole atletiekbyeenkoms. Hierdie atlete het ’n uitstekende vertoning gelewer, deur 10de uit ...Laerskool Bastion se boogskietspan neem op die nasionale verhoog deel
Laerskool Bastion se boogskietspan het 25-28 September in Kimberley op die nasionale verhoog deelgeneem en presteer. Die volgende prestasies is behaal: Stephanie van der ...Laerskool Bastion se o.11A-krieketseuns wen die Fanie Theron 6 aan ‘n kant toernooi
Laerskool Bastion se o.11A-krieketseuns het deelgeneem aan Fanie Theron se 6-a-side-toernooi. Hul uitstekende spel het daarvoor gesorg dat hulle die toernooi kon wen. Bastion ...Laerskool Bastion se redenaars hou die skool se naam hoog
’n Groepie van Laerskool Bastion se redenaars het in Gauteng aan hul onderskeie nasionale redenaarskompetisies gaan deelneem. Hierdie leerders het Bastion se naam besonders ...Laerskool Bastion o.13A-seuns neem aan die Back to Basics o.13-Krieketfees deel
Laerskool Bastion se o.13A-seuns het aan die Back to Basics o.13-Krieketfees in Knysna deelgeneem. Nie net het Bastion al drie hul wedstryde gewen nie, ...Laerskool Bastion boog skut verwerf sy nasionale kleure
Laerskool Bastion leerder Morné Swanepoel het tydens die Septembervakansie deelgeneem aan die Boogskiet SANIFAA 3D Nasionale Kampioenskappe. Hy het ’n tweede plek behaal in ...Laerskool Bastion se top 4 skaakspelers neem deel aan spoedskaaktoernooi
Laerskool Bastion se top 4 skaakspelers, Kamogelo Maruma, Ndumiso Ngidi, Brian Spence en Matthew Pieterse, het deelgeneem aan die Paarl Primêre Seunskool se Spoedskaaktoernooi ...Laerskool Bastion leerders skitter by die ATKV-Redenaarskompetisie
Laerskool Bastion leerders Juan Pienaar het deelgeneem aan die nasionale eindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie, waar hy landswyd sewende geëindig het in die afdeling vir ...Laerskool Bastion se musiekleerders het uitgeblink by die Tygerberg Eisteddfod
Laerskool Bastion se musiekleerders het uitgeblink by die Tygerberg Eisteddfod. Hulle het puik uitslae behaal, met 2 Eervolle Vermelding, 16 Lof en 4 Hoogste ...Laerskool Bastion leerder word gekies vir die WP o.13-sewesspan
Laerskool Bastion leerder Xandru van Rensburg is gekies vir die WP o.13-sewesspan, wat vanaf 19-21 September 2024 aan die nasionale sewestoernooi in Worcester sal ...Laerskool Bastion het vier atlete in die WP-Landloopspan
Na afloop van die WPA en Kaap Metro Skole Landloopkampioenskappe wat op 10 Augustus plaasgevind het, is Laerskool Bastion trots om vier atlete te ...Laerskool Bastion se toneelgroepe het suksesvol aan twee toneelfeeste deelgeneem
Laerskool Bastion se toneelgroepe het aan twee toneelfeeste deelgeneem en kan spog met vele prestasies op die verhoog. Hulle het Maandag, 5 Augustus, by ...Laerskool Bastion leerder ontvang ‘n trofee van die Playhouse Teater Toneelfees
By die Playhouse Teater Toneelfees het Kayla van Rensburg die trofee gewen as beste ondersteunende aktrise vir haar rol as Gesiggie in Laerskool Bastion ...








































