Laerskool Bastion se top 4 skaakspelers neem deel aan spoedskaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion se top 4 skaakspelers, Kamogelo Maruma, Ndumiso Ngidi, Brian Spence en Matthew Pieterse, het deelgeneem aan die Paarl Primêre Seunskool se Spoedskaaktoernooi op Vrydag, 23 Augustus, en die wisseltrofee verower.










