Primêre Skool Worcester
Primêre Skool Worcester leerders presteer in netbal
Met trots kondig Primêre Skool Worcester aan dat die volgende dogters verkies is en deurgedring het na die Kaapse Wynland netbalproewe wat die 9de ...Rugby prestasie vir Primêre Skool Worcester
Baie geluk aan Jaco van der Walt, Dylan Cupido, Rhyann Richards, Caleb-John de Bruyn en Christiaan Hugo wat aan die Noord-Boland rugbyproewe deelgeneem het ...Primêre Skool Worcester hou suksesvolle kaskardag
Die Primêre Skool Worcester se kaskardag was een groot sukses en ’n ontploffing van kleur! Van ons kleinste maatjies in Graad R tot ons ...Primêre Skool Worcester fietsryers presteer uitstekend
Primêre Skool Worcester is ongelooflik trots op ons 20 fietsryers wat Saterdag 11 April 2026, aan die Wes-Kaap XCO #2 by Bethlehem Farm in ...Primêre Skool Worcester o.13A netbalspan skop die seisoen op ‘n goeie noot af
Primêre Skool Worcester se o.13A-netbalspan het die afgelope naweek met trots deelgeneem aan die netbaltoernooi wat deur Langenhoven Gimnasium op Riversdale aangebied is! Daar ...Primêre Skool Worcester atleet lewer ‘n skitterende vertoning
Primêre Skool Worcester se Melanie Lombaard (o. 13-meisies) het die naweek ‘n skitterende vertoning gelewer met ‘n nuwe rekord in diskus waar sy ‘n ...Primêre Skool Worcester leerder opgeneem in die Boland Tweekampspan
Kikka Stander (gr.4) van Primêre Skool Worcester is een van 10 meisies wat opgeneem is in die Boland Tweekampspan wat op 21 Maart in ...Worcester Primary School learner shines at the Cape Winelands Sports Awards
𝐑𝐡𝐲𝐚𝐧𝐧 𝐑𝐢𝐜𝐡𝐚𝐫𝐝𝐬 𝐒𝐡𝐢𝐧𝐞𝐬 𝐚𝐭 𝐭𝐡𝐞 𝐂𝐚𝐩𝐞 𝐖𝐢𝐧𝐞𝐥𝐚𝐧𝐝𝐬 𝐒𝐩𝐨𝐫𝐭𝐬 𝐀𝐰𝐚𝐫𝐝𝐬 𝐰𝐢𝐭𝐡 𝐒𝐩𝐞𝐜𝐢𝐚𝐥 𝐌𝐞𝐫𝐢𝐭 𝐇𝐨𝐧𝐨𝐮𝐫 The Cape Winelands Sports Awards recently recognised and celebrated exceptional sporting ...Primêre Skool Worcester skaaksterre skitter in Ceres
Die afgelope naweek het 7 van Primêre Skool Worcester leerders in Ceres deelgeneem aan die Kaapse Wynland skaakproewe, en wat ’n trotse oomblik was ...Primêre Skool Worcester leerdling presteer in Radikale Redenaars
Primêre Skool Worcester leerling Anlia van der Colff is as die Radikale Redenaars Nasionale wenner aangewys! Al 9 provinsies se nr.1’s het in Gauteng ...Primêre Skool Worcester leerders presteer in Skaak
Baie geluk aan Primêre Skool Worcester vir hulle o.11-skaakspan wat aangewys is as die Liga Wenners vir 2025 en die o.13-skaakspan ontvang ‘n tweede ...Primêre Skool Worcester Prestige Prysuitdeling 2025
Primêre Skool Worcester se Prestige Prysuitdeling 2025:Primêre Skool Worcester Leiers vir 2026
Baie geluk aan die Primêre Skool Worcester met julle nuwe leiers vir 2026.Worcester Primary School made history during the 2025 Rugby season
For the first time ever, Worcester Primary School had three captains leading Boland rugby teams in one season. During the 2025 Rugby season these ...Worcester Primêre Skool leerder presteer by die Tuimelkampioenskappe
Ava Smit van Worcester Primêre Skool het aan die Wes-Kaap Tuimelkampioenskappe deelgeneem. Sy het ‘n algehele 2de plek in die Vlak 4-afdeling vir dogters ...Worcester Primêre Skool o.11A-netbalspan presteer by die 7’s Toernooi
Worcester Primêre Skool se o. 11A-netbalspan (foto) is by Laerskool Mikro se 7’s Toernooi aangewys as die wenners in die Plaat-afdeling. Ons o. 10A-, ...Worcester Primêre Skool presteer by die Tentpegging Wes-Kaap Kampioenskappe
Sebastian du Preez en Caro Jordaan van Worcester Primêre Skool het aan die Tentpegging Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Caro het die o. 14-Wes-Kaapspan behaal en ...Worcester Primêre Skool leerders verkies tot die o.11-Top Skole Skaakspan
Dié skaakspelers van Worcester Primêre Skool is verkies tot die o. 11-Top Skole Skaakspan. MJ Lee, Mihran Hossain, Annabella de Villiers, Levi Bam en ...Worcester Primêre Skool leerders verkies tot die Kaapse Wynland Stoeispan
Jacques Geldenhuys, Rhyann Richards en Jean Luff van Worcester Primêre Skool is verkies tot die Kaapse Wynland Stoeispan. Hulle neem 9-11 Oktober deel aan ...Worcester Primêre Skool presteer by die Sanlam WOW Spelfees
Anzél Kilian (Gr.5), Lize-Mari Botma (Gr.6), Claudine Jonker (Gr.6), Lonke Rasonti (Gr.7) en Taheer Kafaar (Gr.5) van Worcester Primêre Skool het aan die Provinsiale ...Worcester Primêre Skool o.13-rugbyspelers presteer by die 7’s Toernooi
Worcester Primêre Skool se o. 13-rugbyspelers het aan Laerskool Park se 7’s Toernooi deelgeneem. Ons B-span (foto) het goud gewen en die B-afdeling se ...Worcester Primêre Skool rugbyspanne neem deel aan die RSD 7’s Toernooi
Worcester Primêre Skool se vier 7’s-rugbyspanne het aan die RSD 7’s Toernooi deelgeneem. Ons o. 11-span (foto) is by hierdie toernooi aangewys as die ...Worcester Primêre Skool leerder presteer in Landloop
Kikka Stander leerder van Worcester Primêre Skool het ‘n 5de plek behaal by die Wes-Kaap Kampioenskappe vir o. 9-Landloop.Worcester Primêre Skool leerder presteer by die Eisteddfod
Dané van der Colff (Gr. 5) leerder van Worcester Primêre Skool is by die Montagu Eisteddfod aangewys as die Beste Redenaar (Laerskool).Worcester Primêre Skool leerder opgeneem in die Boland o.12A-rugbyspan
Rhyann Richards van Worcester Primêre Skool is opgeneem in die Boland o. 12A-rugbyspan. Hy sal sy provinsie as no.7-flank verteenwoordig by die o.12-Interprovinsiale Toernooi.Primêre Skool Worcester Redenaars neem aan die Montagu Eisteddfod deel
Die volgende Primêre Skool Worcester Redenaars het aan die Montagu Eisteddfod deelgeneem.Hul uitslae was as volg: Liané Grobler – 84%Dané van der Colff – ...Primêre Skool Worcester leerders neem deel aan die WOW Spel Kompetisie
Baie geluk aan die leerders van Primêre Skool Worcester wat deur is na die volgende ronde. Hulle neem 13 September aan die provinsiale kompetisie ...Primêre Skool Worcester speel Hokkie teen FD Conradie
Primêre Skool Worcester het ’n heerlike dag gehad vol opwinding, goeie spanwerk en glimlagte toe ons teen FD Conradie gespeel het. Dankie vir die ...Primêre Skool Worcester gimnaste presteer
Die volgende gimnaste van Worcester Gimnastiekklub het 27-29 Junie aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in Saldanha deelgeneem.baie geluk aan die leerders van Worcester Primêre Skool ...Primêre Skool Worcester hokkiespelers speel hoogstaande gehalte hokkie
Worcester Primêre Skool hokkietoer na Mosselbaai was ’n groot sukses en sal vir lank in die kinders se geheue bly. Die toer was nie ...PS Worcester leerder neem deel aan die Tuimelkampioenskappe
Ava Smit het die afgelope vakansie aan die Weskaap Tuimelkampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem. Primë Sy het ‘n algehele 2de plek in die Vlak 4-afdeling ...Primêre Skool Worcester spog met rugbyspelers
Die volgende o. 13-rugbyspelers van Primêre Skool Worcester is opgeneem in die Boland Cravenweekspan: Anothando Ramasesane, Eltino Edons, Juanrique le Roux en Liam de ...Primêre Skool Worcester netbalspanne prestasie
Primêre Skool Worcester o. 12- en o. 13A-netbalspanne het albei aan die Kaapse Wynland Topskole kompetisie deelgeneem. Ons o. 12A-netbalspan eindig derde en dring ...Primêre Skool Worcester redenaars presteer
Drie van Worcester Primêre Skool leerders het aan die Streeksfinaal van die Radikale Redenaars deelgeneem. Dané van der Colff (links) en Emily Kriel (middel) ...Primêre Skool Worcester leerder gekies vir die o.12 Wes-Kaap netbalspan
Baie geluk aan Melanie Lombaard van Primêre Skool Worcester wat gekies is vir die o. 12 Wes-Kaap netbalspan. Die skool is baie trots om ...Worcester Primary Grade 1 learners stepped back in time
Worcester Primary Grade 1 learners stepped back in time! Part of their lesson about communication the Gr 1 learners did something special, they wrote ...Worcester Primêre Skool krieket presteer
Die afgelope week het ons krieketspanne wedstryde gespeel teen Paarl Primêre Seunskool. Baie geluk aan ons spanne wat so goed presteer het. Ons is ...Worcester Primêre Skool swemmers laat die water kook met hul energie
Hierdie week het Worcester Primêre Skool jong swemmers die water behoorlik laat kook met hul energie en deursettingsvermoë! Ons grondslagfase-maats het die swembad aangedurf ...Primêre Skool Worcester spog met perdry prestasie
Anika Ackerman (gr. 7) leerder van Primêre Skool Worcester het die naweek van 08 – 11 Augustus deelgeneem aan SANESA se Interprovinsiale Skole Perdry ...Primêre Skool Worcester gimnas neem deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe
Dané van der Colff leerder van Primêre Skool Worcester het aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Uit 36 deelnemers behaal sy ‘n algehele agste plek ...








































