Primêre Skool Worcester redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Drie van Worcester Primêre Skool leerders het aan die Streeksfinaal van die Radikale Redenaars deelgeneem. Dané van der Colff (links) en Emily Kriel (middel) behaal albei ‘n tweede plek. Anlia van der Colff (regs) behaal ‘n eerste plek en dring deur na die landswye finaal wat in Gauteng plaasvind.
Radikale Redenaars
ATKV Redenaars
SD le Roux en Anieke Verwoerd eindig onder die Top 10 in die ATKV Redenaars se semifinale ronde.











