Primêre Skool Worcester spog met perdry prestasie
ADVERTISEMENT
Anika Ackerman (gr. 7) leerder van Primêre Skool Worcester het die naweek van 08 – 11 Augustus deelgeneem aan SANESA se Interprovinsiale Skole Perdry Kompetisie. Sy het ‘n eerste plek behaal in beide Equitation en Dressage L3. Sy kwalifiseer om die Wes-Kaap in die A-span in Johannesburg te verteenwoordig.










