Laerskool Baanbreker se hart brand van oorwinning nadat Revue 1steplek behaal
ADVERTISEMENT
Omhels die stryd, want dit is die pad na grootheid. Kampioene word nie gebore nie; dit word gedoen deur meedoënlose inspanning, onwrikbare toewyding en die weiering om op te gee. . Laerskool Baanbreker se hart brand van oorwinning, nadat die Revue 1ste plek behaal tydens die Kaleidoscope kompetisie in Pretoria op 22 Augustus 2024. Baie trots op die leerlinge en personeel!










