Tag: Revue
-
WATCH: Marais Viljoen High’s weekend Revue Play -back
Weekend Revue Play-back -“I’m still standing” -
Hoërskool Jeugland bly revue-wenners
Hoërskool Jeugland het weer eens ‘n suksesvolle Revuejaar in 2019. Die jaar is hul tema Survivors. Die groep het aan die Kempton Parkse Kunswedstryd deelgeneem en ... -
Laerskool Wierdapark Junior revue doen dit weer
Laerskool Wierdapark se Junior revue doen dit weer Laerskool Wierdapark se Junior revue het weer ‘n “ace” geslaan die naweek tydens KykNet se Dans in jou ... -
Laerskool Gene Louw hou revue “Reflections 2019”
Laerskool Gene Louw het onlangs ‘n revue aangebied. Elke graadgroep en van die personeel het hoogtepunte van die afgelope jare se konserte opgevoer onder die gepaste ... -
Laerskool Pietersburg Oos Revue 2019
Laerskool Pietersburg Oos Revue 2019: Seisoene van ‘n dromer. -
Laerskool Stellenbosch leerders skitter op verhoog
Laerskool Stellenbosch Revue 2019: Leerders skitter op die verhoog -
Hoërskool Overkruin dansgroep wen SA Revue Kampioenskappe
Hoërskool Overkruin is trots op hulle dansgroep “Die OvieMob” wat as wenners by die onlangse SA Revue Kampioenskappe en Kaleidoskoop kompetisie aangewys is. -
Laerskool Baanbreker se talentvolle revue groep presteer uitstekend
Laerskool Baanbreker se Senior Revue groep het reeds 1ste plek behaal by 3 kompetisies in die afgelope 2 maande: 8 Beats in Krugersdorp SA Revue in ... -
Laerskool Wierdapark se junior revue is SA Kampioene en wen Kaleidoskoop!
Hierdie afgelope naweek het Laerskool Wierdapark se junior revue 2 eerste plekke behaal in twee van die land se grootste revue kompetisies. Op 30 Augustus wen ... -
Laerskool Park revue voorwaar ‘n tyd van klank, kleur en beweging
Laerskool Park se Revue, The Show, is verby. Die week van 12-15 Augustus 2019 (met ‘n ekstra vertoning op 16 Augustus) was voorwaar ‘n week van ... -
Hoërskool Marais Viljoen hou revue
Hier is die Revue groep 9 Senior Meisies. Dankie Marais Wessels vir die fotos. -