Laerskool Cradock
Student Council of Cradock Primary School for 2026
Student Council of Cradock Primary School for 2026: Amé Kroucamp Sofia de Klerk Franco Swarts Grace Ker Mieke Adam Live Mahokoto Obam Marashe Nevaeh ...Laerskool Cradock tennisspeler toer na Londen
Nicolaas van der Walt van Laerskool Cradock was lid van die o.13 SA Skole Tennisspan wat van 26 Junie tot 3 Julie 2025 na ...Laerskool Cradock Spar Tennistoernooi 2025 uitslae
Die Laerskool Cradock Spar tennistoernooi het vanaf 20-23 Augustus 2025 plaagevind. Ons het ‘n totaal van 22 spanne hier in die Karoo welkom geheet. ...Laerskool Cradock gimnas kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe
Laerskool Cradock is ongelooflik trots om aan te kondig dat Dané Swanepoel, ’n Graad 7-leerder van Laerskool Cradock, Oos-Kaap Kleure in Ritmiese Gimnastiek verwerf ...Laerskool Cradock ruiter presteer by die SANESA Skoleliga SA Nationale Kampioenskappe
Lexie Fourie van Laerskool Cradock het in Parys, Vrystaat aan die Sanesa Skoleliga SA Nationale Kampioenskappe met haar perd, Waaksaam Memoir, deelgeneem. Lexie behaal: ...Laerskool Cradock Gholfdag 2025
Laerskool Cradock het die André Pretorius gholfdag aangebied. Dit was weereens ‘n groot sukses. ‘n Vol veld van 100 spelers het deelgeneem en op ...Laerskool Cradock se Revue vir 2025 was weereens ‘n reuse sukses
Laerskool Cradock se Revue vir 2025 was weereens ‘n reuse sukses. Gaste het op die punt van hul stoele gesit en aandagtig geluister, saam ...Laerskool Cradock leerder is verkies tot die OP se onder 12 rugbyspan
Pieter Erasmus leerder van Laerskool Cradock is onlangs tot een van OP se o.12 rugbyspanne verkies wat aan die ‘Southern Regions’ toernooi gaan deelneem ...Laerskool Cradock pianiste skitter by die Eisteddfod
Laerskool Cradock is trots op ons talentvolle leerders wat aan die Camdeboo Eisteddfod in Graaff-Reinet (21 Augustus 2025) en die Eisteddfod in Aliwal-Noord (26 ...May was a busy month of rugby for Cradock Primary School
May was a busy month of rugby for Cradock Primary School. The boys started with two away games, first in Aliwal North where all ...Cradock Primary School Hockey results
Cradock Primary School’s u.13A and u.13B girls’ and boys’ hockey teams have had a busy and exciting start to the season. The teams recently ...Cradock Primary School’s top General Knowledge achievers for Term 1
Congratulations to Cradock Primary School’s top General Knowledge achievers for Term 1! Gabriella Marillier is our Top Junior Achiever, and Kuyindalo Mahokoto is our ...Laerskool Cradock netbalspeler word gekies vir die Oos-Kaap netbalspan
Laerskool Cradock is baie trots op Calzesha de Reuck, ‘n o.13-speler, wat gekies is vir die Oos-Kaap netbalspan. Sy sal van 28 Junie tot ...Laerskool Cradock redenaars vaar uitstekend aan die ATKV Rondte een
Twee leerders van Laerskool Cradock, Leah Olivier en Hennie Olivier, het op 26 April 2025 as talentvolle redenaars aan die ATKV Rondte 1 deelgeneem ...Laerskool Cradock gimnas het haar vaardighede ten toon gestel by die ECGA Ritmiese Gimnastiek Distrikuitdunne
Op Saterdag, 17 Mei, het Dané Swanepoel `n gimnas van Laerskool Cradock haar vaardighede ten toon gestel by die ECGA Ritmiese Gimnastiek Distrikuitdunne in ...Laerskool Cradock Leerderleiers vir 2025
Baie geluk aan die leerders wat verkies is as Laerskool Cradock se Leerderleiers vir 2025. Ons wens hulle voorspoed en sterkte toe vir die ...Cradock Primary School netball results
Cradock Primary u.11, 12 and 13 netball girls had the chance to participate in the Willem Postma Evening League on Thursday, 6 March in ...Cradock Primary School Gr 7 C2C tour
Cradock Primary Grade 7 C2C tour is officially wrapping up, and what a journey it’s been! From unforgettable experiences to moments of pure fun, ...Laerskool Cradock rugbyuitslae
Op Donderdag, 6 Maart en Vrydag, 7 Maart het Laerskool Cradock o.11 en o.13 rugbyspanne die kans gehad om in Bloemfontein aan die Willem ...Laerskool Cradock Eerste Tennisspan vir 2025
Laerskool Cradock Eerste Tennisspan vir 2025. Hartlik geluk aan die volgende leerders wat met hul talent en harde werk die gesogte eerstespan gehaal het.Mieke ...Laerskool Cradock krieket nuus
Die o.11A en o.13A-krieketspanne van Laerskool Cradock het op Maandag, 17 Februarie, na Somerset-Oos gereis om teen Laerskool Gill te speel. The u.11 boys ...Laerskool Cradock tennisspanne vaar puik
Nicolaas v.d. Walt leerder van Laerskool Cradock is gekies om Suid-Afrika se o.13 SA Skole Tennisspan te verteenwoordig. Die SA Skolespan gaan nasionale wedstryde ...Laerskool Cracdock atlete sien uit na die SA Atletiek kampioenskappe
Die atletiekseisoen van 2025 staan na die einde se kant toe en na ‘n uitdagende paar weke is dit nog net die OP- kampioenskappe ...Laerskool Cradock netbal toernooi uitslae
Netbal: u.11, 12 and 13 netball girls had the chance to participate in the Willem Postma Evening League on Thursday, 6 March in Bloemfontein. ...Laerskool Cradock rugby toernooi uitslae
Op Donderdag, 6 Maart en Vrydag, 7 Maart het ons o.11 en o.13 rugbyspanne die kans gehad om in Bloemfontein aan die Willem Postma ...Hiermee Laerskool Cradock o.13 netbalspan
Laerskool Cradock stel graag ons o.13A-netbalspan aan julle bekend! Welgedaan!Laerskool Cradock musiekleerders presteer
Laerskool Cradock musiekleerders presteer;The following 5 learners of Cradock Primary School completed the Trinity College London practical music examination, for piano, on 31 October ...Prestige toekennings van Laerskool Cradock
Laerskool Cradock het op Dinsdag, 5 November, hul jaarlikse prysuitdeling aangebied. Die graad 4 en 5 leerders se prysuitdeling het eerste plaasgevind. Die leerders het ...Student Council of Cradock Primary School for 2025
Student Council of Cradock Primary School for 2025Laerskool Cradock Tennisspeler verteenwoordig SA in Botswana
Nicolaas van der Walt, graad 6 leerder van Laerskool Cradock, het vanaf 7 tot 13 Oktober, as lid van die Suid-Afrikaanse onder 12-tennisspan aan ...Laerskool Cradock Tennistoernooi uitslae
Laerskool Cradock Tennistoernooi, wat van 21 – 24 Augustus plaasgevind het.Cradock Primary School’s hockey girls took part in the annual Union under 10 Hockey Festival
On Saturday, 17 August, Cradock Primary School’s hockey girls took part in the annual Union u. 10 Hockey Festival in Graaff-Reinet. Dit was ‘n warm ...Laerskool Cradock meet kragte teen Volkskool op die tennisbaan
Op Maandag, 12 Augustus, het Laerskool Cradock teen Volkskool kragte gemeet op die tennisbaan. 12 Seuns en 6 dogters het aan hierdie kragmeting deelgeneem. ...Laerskool Cradock tennisspeler was deel van die SA o.12 tennisspan
Laerskool Cradock tennisspeler Nicolaas vd Walt was lid van die SA o.12 tennisspan wat aan die Central African Tennis / International Tennis Federation se ...Uitmuntende netbal afsluiting Laerskool Cradock vs Laerskool Verkenner
Laerskool Cradock sluit ñ vol netbalseisoen af op ñ koue wintersoggend op Cradock.Die o.10A-span het die seisoen op ‘n hoogtepunt afsluit. Hulle het uitstekende ...Laerskool Cradock vs Gill Interskole
Die afgelope naweek het die jaarlikse interskole tussen Laerskool Cradock en Gill plaasgevind. Op Vrydag, 26 Julie, het die dogters mekaar die stryd opdie ...Laerskool Cradock Netbal Verslag vs Gill
Die netbalspanne van Laerskool Cradock het Saterdag, 27 Julie 2024, teen Laerskool Gill kragte gemeet tydens ons jaarlikse interskole. Die kompetisie was straf vir ...Laerskool Cradock sportuitslae teen Union
Hokkie nuusberig: Die afgelope naweek het Cradock Laerskool, op die hokkieveld, kragte gemeet teen Union High School. Ons meisies het Union deur die bank ...Laerskool Cradock Toespraakkompetisie wenners
Laerskool Cradock Toespraakkompetisie het op 19 Julie 2024 plaasgevind. Die leerders het baie goed gevaar en het uitstekende toesprake gelewer. Hier is die wenners. ...Laer Volkskool meet kragte teen Laerskool Cradock
Die eerste Saterdag terug na die wintervakansie was ons spanne al vroeg op die pad Graaff-Reinet toe vir ‘n dag se sport teen Laer ...








































