Laerskool Cradock rugbyuitslae
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 6 Maart en Vrydag, 7 Maart het Laerskool Cradock o.11 en o.13 rugbyspanne die kans gehad om in Bloemfontein aan die Willem Postma Aandliga deel te neem. Die toernooi was ‘n goeie geleentheid vir die seuns en ook goeie voorbereiding vir die seisoen.
Uitslae:
o.11B:
- Verloor 0-54 vs Grey College o.11C
- Verloor 12-33 vs Sand du Plessis o.11A
- Verloor 0-36 vs President Brand o.11A
u.11A:
- Wen 10-0 vs Newton u.11A (Kimberley)
- Verloor 12-14 vs Fichardtpark u.11A (Match stopped early due to lightning)
- Wen 15-7 vs Willem Postma u.11A
o.13B:
- Verloor 5-15 vs Platteland o.12
- Verloor 0-25 vs Bloemfontein Laerskool o.13A
- Verloor 0-50 vs Kathu o.13A
u.13A:
- Verloor 7-12 vs Universitas
- Verloor 0-33 vs Fichardtpark
- Verloor 0-36 vs Willem Postma
Ons is trots op elke leerder wat deelgeneem het!














