Laerskool Cradock Spar Tennistoernooi 2025 uitslae
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Cradock Spar tennistoernooi het vanaf 20-23 Augustus 2025 plaagevind. Ons het ‘n totaal van 22 spanne hier in die Karoo welkom geheet. Die toernooi was in ‘n goeie gees gespeel en baie vriendskappe was gevorm.
Deur die toernooi was die tennis uitstekend en aan die einde van die toernooi, lyk die uitslae soos volg:
Seuns:
- Laerskool Cradock 1
- Stirling
- Outeniqua
- Summerwood
- Paarl Primêre Seunsskool
- Matchpoint Akademie
- Clarendon Park
- Universitas (Tjokkies)
- Selborne
- Fichardtpark
- Union
- Laerskool Cradock 2
Meisies:
- Stirling
- Laerskool Cradock
- Fichardtpark
- Union
- DSG
- Outeniqua
- Summerwood
- Clarendon Park
- Universitas (Tjokkies)
- Clarendon Primary
Ons sien uit na 2026.



















