Laerskool Cradock leerder is verkies tot die OP se onder 12 rugbyspan
ADVERTISEMENT
Pieter Erasmus leerder van Laerskool Cradock is onlangs tot een van OP se o.12 rugbyspanne verkies wat aan die ‘Southern Regions’ toernooi gaan deelneem wat van 2–4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, Riversdal sal plaasvind. Ons is trots op jou, Peter!










