Hoërskool Oosterland
Hoërskool Oosterland leerders behaal die o.15 Mpumalanga Platteland-rugbyspan
Hoërskool Oosterland leerders Siyanda Mahlangu en Kemo Matlala is opgeneem in die o.15 Mpumalanga Platteland-rugbyspan.Hoërskool Oosterland Prysuitdeling 2024
Hoërskool Oosterland se Graad 12 leerders was vereer met die volgende Top Toekennings tydens die jaarlikse Prysuitdeling. Janco van Zyl Dux leerder 2024 Megchem ...Hoërskool Oosterland Jukskei uitslae
Baie geluk aan Hoërskool Oosterland Jukskeispanne! Congratulations! One Dream One Vision One Team One Mission. Die o.19 Dogters eindig 1ste in die B-liga.Hoërskool Oosterland Radikale Redenaars presteer
Baie geluk aan Janco van Zyl en Wilmie Lyons wat deurdring na die landsfinaal van Radikale Redenaars. Julle hou Hoërskool Oosterland se naam hoog.Hoërskool Oosterland Oosieraad
Baie geluk aan elkeen van hierdie nuutverkose Hoërskool Oosterland hoofleiers.Hoërskool Oosterland leerders presteer
Baie geluk aan ons Junior Landloop Seunspan wat ‘n 3de plek tydens die skoleliga asook die Interhoër behaal het. Julle hou Hoërskool Oosterland se ...Hoërskool Oosterland Top Presteerders
Hoërskool Oosterland se Top Matriek Presteerders 2023 7 Onderskeidings 6 Onderskeidings 4 Onderskeidings 3 OnderskeidingsHoërskool Oosterland are proud of their provincial sport representatives
Hoërskool Oosterland are proud of their provincial sport representatives. The following hockey boys from Hoërskool Oosterland were elected as part of the Mpumalanga hockey ...Hoërskool Oosterland Matrieks 2022 Meriete-aand
Die Hoërskool Oosterland Matrieks Meriete-aand het plaasgevind op die 20ste Oktober 2022. Die volgende leerders het toekennings ontvang. Hoofdogter Carlé van Zyl Carlé ontvang ...Hoërskool Oosterland bied die 2022 S.A.S.B.A National Championships aan
Hoërskool Oosterland het die S.A.S.B.A National Championships aangebied 7 en 8 Oktober. Na maande se harde oefen en ‘n baie spanningsvolle kompetisie, salueer ons ...











