Swartland and West Coast
Rugby prestasie vir Longacres Privaatskool
Vaughan Mouers van Longacres Privaatskool het hierdie week die Wes-Kaap o.15-rugbyspan met trots verteenwoordig. Die span het ’n uitstaande week beleef en onoorwonne afgesluit, ...Curro Langebaan netball players selected to represent West Coast
Best of luck to Curro Langebaan high school netball stars, Nienkie van Dyk and Caylin Meiring, who are representing the West Coast netball teams ...Provinsiale Prestasie vir Laerskool Vredenburg
Baie geluk aan Laerskool Vredenburg leerders met hul ongelooflike sportprestasies! Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deur harde werk, deursettingsvermoë en toewyding ...Curro Langebaan netbalspeler se reis na die onder 11 Weskusspan
McKayla leerder van Curro Langebaan was van die ouderdom 4jr deel van die Curro Langies familie waar sy by die Castle begin het, en ...Provinsiale trots vir Hoërskool Swartland
Provinsiale trots vir Hoërskool Swartland. Netbal: Interdistrikspanne 2026 Baie geluk aan Hoërskool Swartland 14 meisies wat vanjaar vir die onderskeie Weskus-netbalspanne gekies is. Ons ...Laerskool Vredendal bedank Rugga Roots en Shift Netball Academy
Laerskool Vredendal wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor Rugga Roots en Shift Netball Academy vir die tyd, moeite en passie wat ...Augsburg Landbougimnasium spog met sport prestasie
Baie geluk aan Nelis du Toit, leerder van Augsburg Landbougimnasium, met sy insluiting in die Boland O.16 Grant Khomo-span. Hierdie prestasie is ’n bewys ...Rugbyspeler van Hoërskool Piketberg hou die vlag hoog
Baie geluk aan Joel leerder van Hoërskool Piketberg met sy insluiting in die O.16 Grant Khomo-span! Hierdie is ’n besondere prestasie en ’n welverdiende ...Hoërskool Vredenburg netbal prestasie
Hoërskool Vredenburg is ongelooflik trots op Amber Jantjies, ons o.18-netbalspeelster, wat gekies is om Weskus Skole te verteenwoordig tydens die Interdistrik-Netbaltoernooi. Hierdie besondere prestasie ...Hoërskool Vredendal leerder neem deel aan die Nasionale Motorbootresieskampioenskappe
Carien Engelbrecht (Graad 10), leerder van Hoërskool Vredendal het aan die Rondte 2 van die Nasionale Motorbootresieskampioenskappe deel. Die kampioenskappe word by die Hartbeespoortdam ...Hoërskool Porteville vier sewe Boland-rugbyspan seleksies
Na ’n reeks proewe en wedstryde is Hoërskool Portevilleongelooflik trots om aan te kondig dat sewe van ons hoërskoolrugbyspelers tot hul onderskeie Bolandspanne verkies ...Christelike Privaatskool onderwysers verruil klaskamers vir kelnerskinkborde
Die personeel van Christelike Privaatskool Malmesbury (CPM) het Woensdagaand 20 Mei gewys dat fondsinsameling nie altyd koekverkopings en lootjies hoef te wees nie. In ...Skitter bergfiets uitslae vir Hoërskool Swartland
Die Hoërskool Swartland bergfietsspan het op Saterdag, 16 Mei aan die 3de Skoleliga-resies by Rhebokskloof Wine Estate deelgeneem. Die manne het weer baie goed ...o.13 Rugby prestasie vir Hoërskool Porterville
Baie sterkte aan die volgende drie seuns van Hoërskool Porterville wat aan die o.13 Boland-proewe deelneem: Liam Howes Blake Sass Alonzo DavidsHoërskool Vredendal leerders skitter aan die Olifantsvallei Eisteddfod
Op Vrydag, 8 Mei, het Hoërskool Vredendal se leerders aan Olifantsvallei Eisteddfod deelgeneem. Hulle het hul oomblik op die verhoog benut om te wys ...Hoërskool Vredenburg netbalspelers presteer
Hoërskool Vredenburg wens geluk aan die volgende twee dames wat deur is na die volgende rondte van die Weskus netbalproewe: Mauricen Bester Amber JantjiesGevegskuns prestasie vir Curro Langebaan
Baie geluk aan Liam Lottering met sy uitstekende prestasie by die Cape Combat League 2 wat die afgelope Saterdag in Cape Town plaasgevind het. ...Augsburg Landbougimnasium skitter aan die SA Saalperdkampioenskappe
Augsburg Landbougimnasium skitter Kampioen Parkperd Ruiters 16 jaar en onder – 3de plek Deelgeneem aan die SA Grootkampioen Parkperd vertoon deur ’n junior vertoner ...Hoërskool Swartland swemmer presteer aan die SA Skole Swemkampioenskappe
Hoërskool Swartland swemmer Zachary Kruger het in die o.14-ouderdomsgroep deelgeneem by die SA Skole Swemkampioenskappe. Hy het aan vyf items deelgeneem en drie finale ...Hoërskool Swartland se fietsryers neem aan die derde WP XCO reeks deel
Op Saterdag, 2 Mei het van Hoërskool Swartland se fietsryers aan die derde WP XCO van die reeks deelgeneem. Dit was ’n baie klipperige ...Honouring hard work for Curro Langebaan Term 1 Top Achievers
Congratulations to our Top 5 learners of Curro Langebaan from Grade 8 to Grade 12 for Term 1! Your dedication, perseverance, and hard work ...Success at the SA Regional Level 3 Championship at Curro Langebaan
Huge congratulations to our Curro Langebaan Aquatics team who competed in East London this past week. The team spirit was high and the results ...Curro Langebaan is trots op die Kampioene
Baie geluk aan Curro Langebaan leerders wat aan die MASA Provinsiale Kompetisie deelgeneem het wat op 11 April 2026 in Kuilsrivier plaasgevind het. Hendré ...Jong sportsterre maak Die Christelike Privaatskool gaande tydens wintersportdag
MALMESBURY – Die Chritstelike Privaatskool Malmesbury (CPM) was Saterdag ‘n massiewe vertoonvenster van jeugsport tydens hul 23ste Wintersportdag. Die kombinasie van strawwe kompetisie op ...Curro Langebaan ryers blink uit by die Wes-Kaap Bergfietsreeks
Die afgelope naweek het die tweede rondte van die Wes-Kaap Skole Bergfietsreeks by Bethlehem Plaas in Stellenbosch plaasgevind. Die byeenkoms het ’n sterk veld ...Hoërskool Swartland leerder het aan die Skopboks kampioenskappe deelgeneem
Driaan Bosmanleerder van Hoërskool Swartland het tydens die naweek van 10 tot 11 April aan die MASSA Wes-Kaap Skopbokskampioenskappe deelgeneem. Hy het aan twee ...Curro Langebaan rugby en netbal toer na Riebeek Vallei
Curro Langrbaan o.13-rugby- en netbalspanne het ’n fantastiese toer gehad na die Riebeek Vallei Sporttoernooi wat van Sondag, 29 Maart tot Woensdag, 1 April ...Augsburg Landbougimnasium geniet sporttoere gedurende die vakansie
Augsburg Landbougimnasium o.19A-rugbyspan het vanaf 27 Maart tot 1 April aan die Oakdale-rugbyweek in Riversdal deelgeneem. Dit was vir hulle ’n besondere geleentheid om ...Hoërskool Piketberg se vlag wapper die land vol
Die Yster-familie is besonders trots op ons Senior Victor en Victrix Ludorum,wat steeds Hoërskool Piketberg se vlag hoog laat wapper,die land vol. Die afgelope ...Curro Langebaan chess players excel
Well done to chess player Justin Oberholzer learner of Curro Langebaan , who won 4,5 out of 9 games at the SAJCCC 2026! We ...Augsburg Landbougimnasium danser vaar puik by die A-Arts Nasionale Kompetisie
Mila Marie Bruwer leerder van Augsburg Landbougimnasium neem deel aan die A-Arts Nasionale danskompetisie – “Rise to Fame” te Emperors Palace in Johannesburg. Sy ...Laerskool Vredendal neem deel aan die Kobus Wiese Super Series Toernooi
32 Rugbyspanne en 44 Netbalspanne vanuit alle provinsies in ons land en selfs Namibië, het hierdie jaar se Kobus Wiese Super Series die grootste ...Hoërskool Piketberg leerder aangewys as Miss Teen Piketberg 2026
Hoërskool Piketberg leerder aangewys as Miss Teen Piketberg 2026. Ashlenay Botha, ‘n Graad 8 leerder van PHS, is die 21ste Februarie gekroon as Miss ...Augsburg Landbougimnasium geniet die HTS Drostdy sportdag
Die wintersportseisoen is amptelik aan die gang. Augsburg Landbougimnasium se hoërskool netbal- en rugbyspanne het Saterdag 7 Maart 2026 aan die sportdag by HTS ...Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg
Laerskool Tennis Prestasie vir Hoërskool Piketberg. Maritz Mouton het hierdie naweek deelgeneem aan die Kavaliers Junior Wilson toernooi in Stellenbosch. Hy het 1ste plek ...Skaak prestasie vir Augsburg Landbougimnasium leerder
Augsburg Landbougimnasium leerder, Apoleam Jacobs (Graad 8) het oor die afgelope paar weke deelgeneem aan die Weskus Skole Skaak Prestige 2026-toernooi. Weskus Skole Skaak ...Ruitersport prestasie vir Longacres Privaatskool
NE & Surabi Results – Paarl, Igqala Park (Home of the Mustangs). Nea en Surabi het uitstekend gevaar tydens die kompetisie in Igqala Park! ...Hoërskool Piketberg leerders skitter in atletiek
16 Van ons atlete het die afgelope naweek aan onderskeidelik die skole en ASA se Boland byeenkomste deelgeneem. Hoërskool Piketberg is baie trots op ...Augsburg Landbougimnasium hoërskoolatlete is in die Boland-atletiekspan
Baie geluk aan ons hoërskoolatlete wat opgeneem is in die Boland-atletiekspan! Hulle gaan Saterdag, 14 Maart 2026, aan die Wes-Kaap Hoërskole Atletiekkampioenskappe deelneem. Ons ...Athletics achievement from Curro Langebaan
Well done to Ethan Mahoney and Chaz Talmakkies for earning their place in the Boland Athletics team. What an amazing achievement! Curro Langebaan are ...









































