Swartland and West Coast
Curro Langebaan swemspan blink uit by Porterville Gala
Curro Langebaan swemspan blink by Porterville Gala! Ons is ongelooflik trots op al ons swemmers wat aan die Porterville Swemgala deelgeneem het! Hulle het ...Laerskool Vredenburg Primary School krieket nuus
Na afloop van verskeie proefwedstryde gedurende 2025 is Laerskool Vredenburg Primary trots om aan te kondig, dat Dian Laubsher, Tristan Smith en Morné Engelbrecht ...Longacres Private School athletes participated in the Strive Speed Series
Some of Longacres Private School learners participated in the first Strive Speed Series at Laerskool Vredenburg.Vredenburg High School 2025 Prize Winners
Congratulations to Vredenburg High School 2025 Prize Winners! On 17 October, we celebrated excellence, hard work, and dedication at our annual Grade 12 Prizegiving. ...Hiermee Laerskool Vredenburg Primary School prefekte vir 2026
Baie geluk aan ons 2026-prefekte! Laerskool Vredenburg Primary Schoolis trots op elkeen wat gekies is om die skool met trots, respek en entoesiasme te ...Curro Langebaan learner selected to represent SA at the African Youth Games
Curro Langebaan are absolutely thrilled and bursting with pride to announce that Kyle Snyders has been selected to represent South Africa at the African ...Longacres Private School learners showcased their talents
Longacres Private School had our Culture evening where all our learners were able to showcase their talents. A night to remember!Longacres Private School Blitz Council for 2026
Congratulations to the following learners of Longacres Private School that have been chosen to represent our Blitz Council for 2026.Laerskool Vredendal Junior leerders presteer
Op 5 November het die GR R-3 leerders van Laerskool Vredendal pryse vir uitnemendheid ontvang. Leerders het in 2025 aan Calvinia, Olifantsvallei, WKOD GR ...Hoërskool Vredendal Prysuitdeling 2025
Hoërskool Vredendal spog met glans prysuitdeling. Baie geluk aan elke leerder! Leiers Hoofseun – André Louw Hoofdogter – Eden Januarie Akademiese wenners San Mari ...Curro Langebaan Student Council for 2026
Congratulations to Curro Langebaan High School Student Council for 2026.Vredenburg High School Head Leaders for 2026
Congratulations to Vredenburg High School 2026 Head Leaders! On Monday, 6 October 2025, we proudly announced our new Head Leaders: Head Boy: Shikil Sahadew ...Laerskool Vredendal se Senior presteerders
Baie geluk aan Laerskool Vredendal se 216 leerders wat toekennings ontvang het vir akademie, kultuur en/of sport. Erkenning is ook gegee vir leierskap en ...Hoërskool Swartland swemmers is soos visse in die water
Hoërskool Swartland swemmers het op 30 Oktober aan die 1ste Ligagala van die 2025/26-seisoen by Rhenish Girls High in Stellenbosch deelgeneem. 3de plekke: Emma ...Hoërskool Swartland stel hul nuwe hoofleiers bekend vir 2026
Hoërskool Swartland spog met ons top gr. 12 akademiese-presteerders, sowel as ons sport- en buitemuurspryswenners. Die hoofleiers van die skool, sowel as die onderskeie ...Hoërskool Piketberg atlete neem deel aan Bredasdorp se Top 10 byeenkoms
Agt van Hoërskool Piketberg atlete het op Saterdag, 1 November aan Bredasdorp se Top 10 byeenkoms gaan deelneem. Ons span eindig 21ste uit 80 ...Augsburg Landbougimnasium leerders is geseënd met vele talente
Augsburg Landbougimnasium beweeg nie net op die sportveld nie, maar skud ook vere reg op die verhoog. Tydens die Kultuuraand het die leerders gewys ...Hoërskool Piketberg Top 10 akademiese presteerders
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Piketberg wat die Top 10 akademiese posisies vir Kwartaal 3 van 2025 behaal het. Akademie: Top ...Augsburg Landbougimnasium atlete presteer
Atletiek: Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium Hoërskool-atlete wat gister aan die HS Hugenote Uitnodigings byeenkoms gaan deelneem het, en die volgende prestasies behaal het: ...Laerskool Vredendal leerder slaag die UNISA voorgraad met lof
Baie geluk aan Emile Ockhuis leerder van Laerskool Vredendal wat sy UNISA Voorgraad 1 klavier eksamen gespeel het en lof behaal het met 88%.Onderwyseres: ...Laerskool Vredendal leerders ontvang hulle Boland-kleure
Jean du Preez, Geo Klein en Lyle Stewe leerders van Laerskool Vredendal het die 0.12 Boland Pettefunksie bygewoon by Hoërskool Goudinie,waar hulle amptelik hulle ...Laerskool Vredendal tennisspelers het aan die Rising Star tennistoernooi
Laerskool Vredendal se tennisleerders het aan die Rising Star tennistoernooi in Moorreesburg deelgeneem. Dit was vir ons goeie ontwikkeling en die leerders het dit ...Hoërskool Piketberg spog met leerders wat gekies is vir die tennis Weskusspan
Baie geluk aan die 6 leerders wat opgeneem is in die Weskusspan vir hul onderkseie ouderdomsgroepe. Ons is geweldig trots op die hoeveelheid van ...Hoërskool Vredendal leerder opgeneem in die Weskus Tafeltennisspan
Zoey Matroos (Graad 12) by Hoërskool Vredendal is opgeneem in die Weskus Tafeltennisspan. Die span neem tydens die vakansie deel aan die Suid-Afrikaanse Interdistrik ...Augsburg Landbougimnasium stel hul VRL vir 2026 bekend
Baie geluk aan die Verteenwoordigende Raad van Leerders 2026 van Augburg Landbougimnasium ! Aug “When your actions inspire others to dream more, learn more, ...Hoërskool Vredendal atleet presteer by die Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms
Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Brooklyn Waterboer (Graad 9) van Hoërskool Vredendal het ‘n eerste plek verwerf vir Hoogspring, Seuns 0/15, met ‘n ...Hoërskool Piketberg kriekespan vaar uitmuntend
o.19 Krieket: SA Pro 20 Hoërskool Piketberg o.19 span het teen Steynville krag gemeet in die SA Pro 20.PHS wen die loot en kies ...Hoërskool Vredendal rugbyspeler gekies vir die Boland B-span
Baie geluk aan WJ Weideman van Hoërskool Vredendal wat gekies is vir die Boland B 7s span. Hulle neem op die 10-11 Oktober aan ...Hoërskool Piketbeg leerders neem deel aan die Wes-Boland Eisteddfod
Baie geluk aan die volgende maats met jul pragtige handskrif uitslae tydens die Wes-Boland Eisteddfod. Julle is almal sterre! Gr.2 Mia van der Merwe ...Laerskool Vredenburg presteer uitstekend by die Wes-Boland Eisteddfod
Laerskool Vredenburg het tydens die Wes-Boland Eisteddfod altesaam 27 algehele wenners in verskillende kategorieë opgelewer: Gr. 1 – 3: Ava Theron Lienke Jacobs Isabelle Green Gerderi ...Laerskool Vredenburg hokkiespeler presteer
Charl van Heerden, een van Laerskool Vredenburg leerders het aan die Cape Premier League (CPL) deelgeneem en is as die kaptein van die All ...Rugby prestasie vir Laerskool Vredenburg
Liam Laubscher en Mnr. Kobus Boonzaaier dra Laerskool Vredenburg se naam hoog! Liam was gekies vir die Boland o.12B-rugbyspan en Mnr. Boonzaaier tree op ...Vredenburg High School learners participated at the SALA National Finals 2025
We are incredibly proud of our learners who represented Vredenburg High School at the South African Literacy Association (SALA) National Finals 2025! Congratulations to: ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro MahikengCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand Halfway Gardens Primary SchoolCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro Riverside High SchoolCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro SoshanguveCurro SoshguveCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro Halala Cup crowns champions in gripping finale
Sixty-four school football teams from across South Africa converged for the inaugural Curro Halala Cup – a four-day celebration of talent, ambition, and national pride. With ... Augsburg Landbougimnasium tennisspeler se toekoms is rooskleurig
Veels geluk, Juan leerder van Augsburg Lanbougimnasium ons hou beslis jou tennis-toekoms dop.Laerskool Vredenburg o.13A sewes span sluit seisoen op hoë noot af
Laerskool Vredenburg se o.13A sewes span, sluit die seisoen op n hoë noot af. Hulle het deelgeneem aan die Swartland sewestoernooi, waar hulle die ...Hoërskool Swartland leerders gekies vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan
Baie geluk aan die twee seuns van Hoërskool Swartland wat gekies is vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan. Dit is die 1ste keer wat ...Laerskool Vredenburg atlteet verwerf goud by die COSSASA Spele
Jan-Harm Burger van Laerskool Vredenburg het Suid-Afrika by die COSSASA Spele verteenwoordig. Hy het in die seuns 14-jaar Diskusdeelname ’n goue medalje verower met ...Augsburg Lanbougimnasium stel hul senior raad van leerders vir 2026 bekend
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium Senior Raad van Leerders vir 2026! Ons is trots op julle!Hoërskool Swartland leerders presteer by die Jeugskou Nampo 2025
JEUGSKOU: NAMPO 2025 Hoërskool Swartland leerders het weer gewys waarvoor Swartland staan: uitnemendheid en toewyding! Kulinêre Kuns: Mia Styger – wenner: Senior afdeling Reza-Marie Smit ...







































