Hiermee Laerskool Vredenburg Primary School prefekte vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons 2026-prefekte! Laerskool Vredenburg Primary Schoolis trots op elkeen wat gekies is om die skool met trots, respek en entoesiasme te dien. Mag hierdie ervaring vol groei, leierskap en mooi herinneringe wees!
Agter: v.l.n.r. Larayna Nolan, Jan-Andries Smit, Pieter Loubser, Amelia van Lill en Jesse Ross
Middel: Hendré Louw, Lana van Zyl, Juan le Roux, Izelle Rust, Genisa Olivier, Skyler Africa, RJ Theron, Liam King en Luke du Plessis
Voor: Sisati Ndiko en Aldo van Niekerk










