AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Ligbron Akademie vir Tegnologie gholfspan skitter met silver in Mpumalanga Finale

  • Cannons Creek Independent Primary School hosted its Winter Music Recital

  • Ligbron Akademie vir Tegnologie sluit hokkie seisoen op ‘n hoë noot af

  • Hoërskool Langenhoven Kultuurprestasies

  • Grantleigh Schools dansers set for the Global Stage

Primêre Skool Naudeville

Home›Regional News›Free State›Northern and Eastern Free State›Category: "Primêre Skool Naudeville"
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Stoei prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    1st June 2026
    Primêre Skool Naudeville leerders Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die SAWF Greco Roman National Championship en uitstekend ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville redenaars skitter deur na ATKV Semi-Finaal

    By Andreneza Damonse
    13th May 2026
    Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg  leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville rugbyspelers verwerf Griffonskleure

    By Andreneza Damonse
    12th May 2026
    Baie geluk aan die leerders van Primêre Skool Naudeville Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw wat opgeneem is  in verskeie Griffons spanne. Ons ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre skool Naudeville netbalspeler is verkis tot die onder 13 Bokkieweekspan

    By Andreneza Damonse
    8th May 2026
    Baie geluk aan Karly Groenewald leerder van Primêre Skool Naudeville met haar verkiesing tot die o.13 Netbal Bokkieweekspan! Hierdie besondere prestasie is ’n bewys ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville netbalspelers blink uit by netbalproewe

    By Andreneza Damonse
    8th May 2026
    Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert wat verkies is tot die Lejweleputswa netbalproewe wat Dinsdag, ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Groot eer vir Primêre Skool Naudeville se onder 13 rugbyspelers

    By Andreneza Damonse
    8th May 2026
    Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Jordan Clark, Dawie Viljoen en Duncan Bekker leerders van Primêre Skool Naudeville wat verkies is tot die 0.13 ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Hokkie prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    21st April 2026
    Baie geluk aan Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi wat ingesluit is in die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville ruiters neem deel aan SANESA se kwalifiserende rondte

    By Karien Frans
    21st April 2026
    Primêre Skool Naudeville se ruiters het die 11de en 12de April aan SANESA se 3de Kwalifiserende rondte deelgeneem by Bloemfontein Equestrian Centre en weereens ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville se Raadvoorsitters vir die Tweede Kwartaal

    By Karien Frans
    13th April 2026
    Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville se Raadvoorsitters vir die Tweede Kwartaal. 7A Chelsea Joubert Ludger Pretorius 7B Mienke Hall Hanno v Jaarsveld 7C ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville vier swemmer se kampioenskap sukses

    By Andreneza Damonse
    31st March 2026
    Baie geluk aan Elle-Ann Roper leerder van Primêre Skool Naudeville wat van 26–29 Maart aan die Vlak 3 SA Streekskampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville leerder wys sy staal op die skaakbord

    By Andreneza Damonse
    30th March 2026
    Baie geluk aan Eugene Smith, Gr. 5 leerder van Primêre Skool Naudeville wat genomineer is om deel te neem aan die SAJCCC (South African ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville hokkiespelers se hokkie talent word getoets

    By Andreneza Damonse
    24th March 2026
    Die volgende dogters van Primêre Skool Naudeville  is deel van die Lejweleputswa-span wat aan die Noord-Vrystaat hokkie  proewe gaan deelneem. O.12’s (17 April-Sasolburg)  Elle-Anne ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville is trots op hul SA atletiek Kampioene

    By Karien Frans
    23rd March 2026
    Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op ons 3 Naudie-atlete wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem het – julle is regte kampioene! Dean Louw ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Personeel prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    10th March 2026
    Baie geluk aan mnr. William Goslett wat verkies is as Voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek en juf. Sanet Doubell wat verkies is as Sekretaresse van ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville 

    By Karien Frans
    4th March 2026
    Baie geluk aan mnr. JP Kalp wat verkies is as Sekretaris van die Griffons Laerskole Skeidsregtersunie. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op hierdie besondere ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Vrystaat Atletiekbyeenkoms prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    3rd March 2026
    Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville atlete wat uitstekend presteer het by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dean Louw o.12 -2de plek in gewigstoot ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Stoei prestasie vir Naudeville Primêre Skool

    By Karien Frans
    2nd March 2026
    Baie geluk aan Naudeville Primêre Skool leerder Jan-Phillip du Plessis wat 28 Februarie deelgeneem het aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria en ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville atlete neem deel aan Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms

    By Elandri Bester
    26th February 2026
    Baie geluk aan die volgende leerders van die Primêre Skool Naudeville, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Atletiekspan wat Saterdag, 28 Februarie gaan deelneem ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool Naudeville

    Primêre Skool Naudeville leerder is gekies vir die A-Span Tweekampspan

    By Andreneza Damonse
    23rd February 2026
    Baie geluk aan Elle-Ann Roper, Gr. 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan wat in ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primere Skool Naudeville spog met ruitersport uitslae

    By Elandri Bester
    19th February 2026
    Primere Skool Naudeville se ruiters het aan die eerste SANESA Vrystaat Kwalifiserende rondte deel geneem by BRS Equestrian Centre in Riebeeckstad. Die leerders het ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primere Skool Naudeville kies raadvoorsitters vir die eerste kwartaal

    By Elandri Bester
    12th February 2026
    Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as raadvoorsitters vir die eerste kwartaal by die Primere Skool Naudeville. In Graad 7A: Bella ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville spog vanjaar met ’n groot en lewendige groep Graad 1’s

    By Karien Frans
    12th February 2026
    Ons spog vanjaar met ’n groot en lewendige groep Graad 1’s in Primêre Skool Naudeville! Hierdie klomp sprankelende jong leerders bring hope energie, nuuskierigheid ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville het vanjaar twee tweelingpare in Graad 1 te verwelkom

    By Karien Frans
    12th February 2026
    Primêre Skool Naudeville is besonders trots om vanjaar twee tweelingpare in Graad 1 te verwelkom.Dit is vir ons ’n groot vreugde om Duke Jacobs ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe personeel

    By Karien Frans
    13th January 2026
    Baie welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe, kundige personeel. Ons weet sommer julle gaan baie gelukkig wees by ons Naudie-familie. San-Mari Oelofse Graad ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville sê dankie

    By Karien Frans
    26th December 2025
    Baie dankie aan Jill Lombard, Anne-Mari Burger, Ianthe Muller en Zack Lombard. Namens Mnr. Tommie Doubell (Skoolhoof) wil ons graag ons opregte waardering uitspreek. ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Personeel prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    8th December 2025
    Baie geluk aan juf. Anzel Schoeman en juf. Maryna de Bruyn wat hulle SA C+ graderings gekry het tydens die Spar Nationale Netbal Kampioenskappe ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Ruitersport prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    3rd November 2025
    Saterdag, 25 Oktober was dit die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) se Vrystaat prysuitdeling. Ava Adendorff is aangewys as die Core League ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville Voortrekkers verkies tot Jeugleiers vir 2026

    By Karien Frans
    3rd November 2025
    Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Ayva Vosloo en Milan du Plessis wat verkies is as die Voortrekker Kommando Jeugleiers vir 2026. Baie ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Gimnastiek prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    31st October 2025
    Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville leerders wat tydens die Vrystaat-Noord Kwalifiserings Kompetisie verkies was om die Distrik te verteenwoordig tydens die ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Swem prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    31st October 2025
    Geluk aan Primêre Skool Naudeville swemmers wat 25 & 26 Oktober aan die Neptunes-gala in Bloemfontein deelgeneem het. Mia Vorster Gr. 7 50m Vlinder ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Personeel prestasies vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    27th October 2025
    Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell wat verkies is as ondervoorsitter by die Provinsiale Uitvoerende Raad van die SAOU. Primêre Skool Naudeville is baie  ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville ruiters vaar uitstekend by die SANESA

    By Andreneza Damonse
    24th October 2025
    Primêre Skool Naudeville Ruiters het tydens die vakansie van 7-11 Oktober uitstekend gevaar by die SANESA Nationale Kampioenskappe wat by Kyalami Equestrian Park plaasgevind ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville Hoofleiers vir 2025

    By Karien Frans
    21st October 2025
    Primêre Skool Naudeville Hoofleiers vir 2025. Onderhoofdogter Mia Vorster Hoofdogter Mariandri Eloff Meneer Tommie Doubell ( Skoolhoof) Hoofseun Adriaan du Toit Onderhoofseun Nardus Cronje ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville leerder presteer in skaak

    By Karien Frans
    20th October 2025
    Primêre Skool Naudeville leerder Eugene Smith (Gr. 4) het Saterdag, 4 Oktober aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool in Welkom. Slegs ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Swem prestasies vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    14th October 2025
    Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het Saterdag, 11 Oktober aan die Super Seals Gala by Sentraal in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend presteer: Geneveive ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville SALA-redenaars

    By Karien Frans
    3rd October 2025
    Die volgende leerders het 19 en 20 September deelgeneem aan die Nasionale SALA-redenaars wat virtueel plaasgevind het. Primêre Skool Naudeville redenaars het uitstekend presteer: Wernich ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville leerders ingesluit in verskeie Lejweleputswa krieketspanne

    By Charl Paulse
    5th September 2025
    Baie geluk aan die volgende Naudies wat ingesluit is in verskeie Lejweleputswa krieketspan: 0.11: Dean Louw Johandré du Plessis Jonathan Odendaal o.12: Hanno van ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Eisteddfod redenaars prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    3rd September 2025
    Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het Donderdag, 21 Augustus aan die Eisteddfod redenaar kompetisie in Kroonstad deelgeneem en uitstekend gevaar: Wernich Naude  ontvang ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Perdry uitslae vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    28th August 2025
    Die afgelope naweek, 23 Augustus het ons Primêre Skool Naudeville ruiters deelgeneem aan die BRS Equestrian Center se Winter Farewell Graded en Training show ...
    Read More
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Gimnastiek prestasie vir Primêre Skool Naudeville

    By Karien Frans
    28th August 2025
    Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville gimnas Hugo de Klerk, Graad 7 wat opgeneem is in die Vrystaat Gimnastiekspan wat 2-5 Oktober gaan deelneem ...
    Read More
1 2 3 … 6

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.

CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us