Primere Skool Naudeville kies raadvoorsitters vir die eerste kwartaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as raadvoorsitters vir die eerste kwartaal by die Primere Skool Naudeville.
In Graad 7A:
- Bella van Aswegen
- Tyler Pereira
In Graad 7B:
- Lienke van Rooyen
- Milan du Plessis
In Graad 7C:
- Ayva Vosloo
- Brendon Dicks
![]()
Baie geluk aan elkeen van julle wat verkies is as raadvoorsitters.










