Geluk aan Hoërskool Bredasdorp se tweekampatlete
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die HSB-tweekampatlete met hul uitstekende prestasie en ’n algehele derde plek
by die Boland Kampioenskappe! Ons is ongelooflik trots op elke atleet se harde werk, deursettingsvermoë en spangees. Julle het die skool se naam hoog gehou en is ’n trotse voorbeeld van wat met toewyding en spanwerk
bereik kan word.










