AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Curro Bankenveld learners excel in cricket

  • Laerskool Middelburg leerders verwerf Mpumalanga hokkiekleure

  • Curro Bankenveld Primary School Head Leaders of 2026

  • Laerskool Middelburg Prysuitdeling 2025

  • HTS Middelburg leerder ontvang die Leerling van die Jaar-trofee


Laerskool Gericke

Home›Regional News›Western Cape›Breede Valley›Category: "Laerskool Gericke"
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke is trots op hul Amesa uitblinker

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan Laerskool Gericke se eie Catherine Clark wat 77% vir AMESA in rondte 3 behaal het – dis fantasties!
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Krieket prestasie deur Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die o. 13A-krieketspan het Saterdag 8 November aan Laerskool Stellenbosch se 6-aan-‘n-kant-kriekettoernooi deelgeneem. Gericke wen beide Laerskool Eikestad B en Laerskool Gordonsbaai en dring ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders presteer aan die Conquesta Olimpiade

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan ons wonderlike graad 2- en 3-leerders wat aan die Conquesta Olimpiade deelgeneem het! Elkeen van julle het ’n welverdiende sertifikaat ontvang, ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Eisteddfod prestasie vir Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan Laerskool Gericke se leerders wat cum laude (bo 90%) behaal het in poësie by die Eisteddfod!
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Hokkie prestasies deur Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke leerders wat trofeë en sertifikate ontvang het by die o. 13A-hokkieafsluiting: Beste vordering 2025 Nicolas Laubscher Zizo ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke Netbalspelers ontvang sertifikate

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke leerders wat sertifikate ontvang het by die o. 13A-netbalafsluiting: Beste vordering 2025 – Mieke Eygelaar Beste speler ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke rugby uitblinkers

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke seuns wat trofeë ontvang het by die o. 13A-rugbyafsluiting: Voorspeler van die seisoen – Matthys Heyns Agterspeler ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders behaal die Kavaliers Plattelandspan

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke tennisspelers wat in die Kavaliers plattelandspan opgeneem is. Hulle gaan ons streek op 7 November tydens die ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Gericke Primary learners swam in the Winelands Junior and Senior league galas

    By Karien Frans
    9th October 2025
    Gericke Primary learners swam in the Winelands Junior and Senior league galas in Somerset West on Saturday 20 September. Junior League: 7 year olds ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke o.13A-Krieket vaar uitstekend aan die Thirsti Krieketfees

    By Karien Frans
    9th October 2025
    Die Laerskool Gericke o. 13A-krieketspan het vanaf 3 Oktober 2025 tot 7 Oktober 2025 aan die Thirsti Krieketfees te Hoërskool Drostdy in Worcester deelgeneem. ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke het aan die Pro-Kennex Meesterstoernooi deelgeneem

    By Karien Frans
    9th October 2025
    Die volgende Laerskool Gericke leerders het Woensdag 24 September aan die Pro-Kennex Meesterstoernooi deelgeneem. Slegs 8 spelers per ouderdomsgroep word uitgenooi na hierdie toernooi. ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder dring deur na die Talento semi-finaal

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Laerskool Gericke leerder Lydia Joubert het aan haar 1ste sangkompetisie, Talento, deelgeneem. Sy het met al 3 haar liedjies na die semi-finaal deurgedring. Dit ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder presteer tydens die Oppie tong af redenaarskompetisie

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Baie geluk aan Laerskool Gericke redenaar Catherine Clark met haar pragtige prestasie tydens die Oppie tong af redenaarskompetisie. Sy het ‘n merkwaardige 88,5% vir ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders word in die Boland Barlinka hokkiespan opgeneem

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Baie geluk aan Zizo Nketyana en Tarah Swarts wat opgeneem is in die Boland Barlinka hokkiespan. Laerskool Gericke is baie trots op jul prestasie.
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke rugbyspeler is in die Boland o. 13-Akademie rugbyspan opgeneem

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Baie geluk aan  Laerskool Gericke se eie Matthys Heyns wat in die Boland o. 13-Akademie rugbyspan opgeneem is wat die vakansie in Oos- Londen ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder het aan dié seisoen se finaal by CHD Killarney deelgeneem

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Laerskool Gericke leerder Janu Groenewald het aan dié seisoen se finaal by CHD Killarney deelgeneem. Hy het ‘n 1ste plek behaal en is ook ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Netbal prestasie vir Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    15th June 2025
    Netbal prestasie vir Laerskool Gericke:Hierdie span neem 16 -19 Julie aan die Interdistrik toernooi deel in Riversdal.Baie geluk aan die volgende leerders. Mienka du ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder het aan die ProKennex-tennistoernooi deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    29th April 2025
    Laerskool Gericke is baie trots op Karlien du Toit, wat op Saterdag, 15 Februarie, aan die Kavaliers Junior ProKennex-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem het ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Leerders van Laerskool Gericke het aan die Tweekampkampioenskappe deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    29th April 2025
    Die volgende leerders van Laerskool Gericke  het Saterdag 22 Februarie aan die Boland Tweekampkampioenskappe in Wellington deelgeneem. o. 8-dogters Mikayla Nieuwenhuis kom 2de met ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke tennisspelers presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    9th April 2025
    Laerskool Gericke is baie trots op Mienka du Toit wat as die no. 4 vir die Wes-Kaap Kavaliers o. 12A-tennisspan aan die Synergy Cup ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders skitter in tennis

    By Karien Frans
    11th November 2024
    Die volgende Laerskool Gericke leerders het die afgelope naweek vir die Kavaliers Platteland-tennisspan aan die Inter-distrikte toernooi deelgeneem en die volgende medaljes ontvang: Nina ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder skitter aan die Cape Hell Drivers se nuwe seisoen

    By Karien Frans
    11th November 2024
    Laerskool Gericke leerder Janu Groenewald het Saterdag, 26 Oktober aan die eerste wedren van die Cape Hell Drivers se nuwe seisoen deelgeneem. Hy het ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke swem aan die Freda Barnard-gala

    By Karien Frans
    11th November 2024
    Vier van Laerskool Gericke se leerders het die afgelope naweek aan die 43ste Freda Barnard-swemgala in Oudtshoorn deelgeneem. Eben de Jager, Zak Burmeister en ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke Gholfspelers lewer uitmuntende spel 

    By Karien Frans
    11th November 2024
    Baie geluk aan Wiehan en Marko Swart (beide gr. 5) wat die afgelope naweek aan die Pearl Valley Junior Academy se klubkampioenskappe deelgeneem het. ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke Tweekamp atlete presteer

    By Karien Frans
    11th November 2024
    Op 19 Oktober was dit die tweede Boland Tweekampbyeenkoms in Wellington by Hoërskool Hugenote. Alhoewel Sion Nieuwenhuis, Ankia Slabbert, Irma-Ann Orffer en Adanje du ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders verteenwoordig trots die Kaapse Wynland stoeispan

    By Karien Frans
    29th August 2024
    Geluk aan Laerskool Gericke leerder Janco van der Walt (gr.4) en Daniell Luff (gr.3) wat gekies is om die Kaapse Wynland stoeispan by die ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Gericke Primary karateka excel

    By Karien Frans
    29th August 2024
    Daniel Nieuwoudt (gr.4) represented Boland at the 44th Goju Kai South African National Championships held in Bloemfontein from 9-11 August. He took part in ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Gericke Primary swimmer participated in the Typergo Legacy Championships

    By Karien Frans
    29th August 2024
    Gericke Primary swimmer Ellen participated in the Typergo Legacy Championships in Langebaan where she won gold in the 100m freestyle, 50m breaststroke, and 50m ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Die o.8A-netbalspan van Laerskool Gericke is vir twee opeenvolgende jare onoorwonne

    By Karien Frans
    29th August 2024
    Die 0.8A-netbalspan van Laerskool Gericke is vir twee opeenvolgende jare onoorwonne. Dogtertjies met  ongelooflike talent en  die mooiste sportmangees. Trots op julle.  
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke dramagroep ontvang nominasies vir hul Ossewa produksie

    By Karien Frans
    29th August 2024
    Laerskool Gericke is baie trots op hul dramagroep wat die volgende nominasies by die Montagu Jeugtoneelfees ontvang het: Inge Zulch: Beste aktrise. Retief Spence: ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke hokkiespelers word gekies vir die Bolandspan

    By Karien Frans
    26th June 2024
    Baie geluk aan Laerskool Gericke hokkiespelers Ruben Giliomee en Robechia Stoffels wat beide vir die o.13A Boland hokkiespan gekies is. Erin Botman en Hugo ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke netbal prestasies

    By Karien Frans
    26th June 2024
    Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Glynné Nasson en Mari Reynolds wat opgeneem is in die o.13 CWSN-span. Baie geluk aan juffrou Marzé Smith ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerders word in onderskeie Boland rugbyspanne ingesluit

    By Karien Frans
    26th June 2024
    Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Zachary Watt en Ruben Giliomee wat in die onderskeie o.13 Boland rugbyspanne opgeneem is. Ruben Giliomee – o.13 ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke tennisspelers is opgeneem in die Wes-Kaap Kavaliers span

    By Andreneza Damonse
    23rd April 2024
    Baie geluk aanons tennis sterre van Laerskool Gericke  Christiaan du Toit (o.11), Nina du Toit (o.12) en Johan Morkel (o.12) wat in die Kavaliers ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Boland Atletiek prestasie vir Laerskool Gericke

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Boland Atletiekspan opgeneem is: o.10 70mH Wilhelm Visser (3de) Adriaan Walters (4de) o.12 Spiesgooi Dirk ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke Wes-Kaap Kavaliers Tennisspelers presteer

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Christiaan du Toit (o.11), Nina du Toit (o.12) en Johan Morkel (o.12) wat in die Kavaliers tennisspan (Boland) ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Witzenberg Krieket prestasie vir Laerskool Gericke leerders

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Baie geluk aan die volgende o.13-seuns wat opgeneem is in die Witzenberg-krieketspan. Eben de Jager, Andrew Geldenhuys, Ruben Giliomee, Gerrit Herholdt, Louw Marais, Kobus ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Boland kleure vir Laerskool Gericke tweekamp atlete

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Laerskool Gericke atlete Ankia Slabbert en Irma-Ann Orffer het die naweek hul Boland kleure vir tweekamp gekry. Irma-Ann het ‘n 3de plek behaal. Hulle ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Gericke Primary learner has achieved wonderful swimming achievements

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Gericke Primary learner Ellen Faul has achieved wonderful swimming achievements this year. She has qualified for The South African National Junior Team and the ...
    Read More
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke is trots op hul leerders se rolbal prestasies

    By Karien Frans
    14th March 2024
    Laerskool Gericke is trots op hul leerders se rolbal prestasies. Benjamin de Villiers (graad 6) is gekies om 21-26 Maart aan die Boland junior ...
    Read More
1 2 3

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us